Pasgelaai
Boekfeeste as "veilige" ruimtes
2024-02-27"Ruimtes waar kuns in alle vorme aangebied word, behoort verrykende, verruimende en demokratiese spasies te wees waar almal hulleself op gelyke vlak kan geniet."
Dis eenvoudig woorde
2024-02-26Koos Kombuis lees drie uiteenlopende boeke dié maand. Hy is liries oor Murakami se Kafka on the shore en hy gee hoog op oor Op pad na Grysberg, ’n boek wat, onder leiding van Stefaans Coetzee, deur 22 skrywers saam geskryf is. Laastens vertel hy meer oor Fokofpolisiekar se bloemlesing van hul lirieke, bekend as Woorde 2003–2023.
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: PP Fourie
2024-02-26In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels PP Fourie oor globale en nasionale gesondheid.
Fotoblad: Adam Small-fees 2024
2024-02-26Die agtste Adam Small-fees het van 23 tot 25 Februarie 2024 in Pniël plaasgevind. Menán van Heerden deel haar foto’s van Saterdag 24 Februarie se program.
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Asembese Mkumatela
2024-02-26"Meertaligheid is baie belangrik in ’n land soos Suid-Afrika om met mense van verskillende kulture en wat verskillende tale praat te kan kommunikeer. Wanneer ’n mens ’n taal aanleer, leer jy ook meer oor die kultuur en dit kan help om belangrike verhoudings met verskillende mense te bou, en dit hou ook baie ekonomiese waarde in om meertalig te wees."
Press release: Harmony of sight in Gqeberha
2024-02-26The Heydeburg Philharmonic Orchestra with friends from Gqeberha present Harmony of sight, a symphony for vision. The project is supported by Nelson Mandela University’s Department of Music and Performing Arts.
Persverklaring: Francois van Coke by Die Boer-teater in Durbanville | 12–14 Maart
2024-02-26Francois van Coke en sy kitaarspeler Richard Onraet is eersdaags te sien by Die Boer-teaterrestaurant in Durbanville: Die gehoor kan uitsien na ’n versameling liedjies van sy solo albums, Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar en 'n tentoonstelling of twee van Francois se gunstelingliedjies.
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Andréa Müller
2024-02-26"My spesifieke onderwerp is geïnspireer deur die dinamika wat ek tussen sogenaamde bruin Afrikaanse digters en die literêre establishment oplet. Die opbloei in uitstekende debute én opvolgbundels deur hierdie digters is opwindend, en beslis ’n aanduiding van ’n literêre sisteem wat evolueer."
Elders gesien: Die fynskrif van kaderontplooiing
2024-02-23"Jy sou ’n vergrootglas nodig gehad het om die nie-Nattes in hoë poste te kry. Daar is redes voor."
Kanniedood, kopieregwetgewing en stories: ’n onderhoud met Joha van Dyk
2024-02-23"Ons medestudente en vriende is racially diverse. Daar is dus ook ’n natuurlike instink om diverse karakters te skryf omdat ek grootword met diverse mense in my lewe. Skrywers het ’n geleentheid om onsself in ander se skoene te sit en hulle ervaring so eg en natuurlik moontlik aan te bied – ons moet net verantwoordelik wees daarmee. Ek dink lesers is oop daarvoor as dit reg gedoen word."
Press release: The Baxter Zabalaza Theatre Festival | 8–16 March 2024
2024-02-23The Western Cape’s greatest staging of fresh, innovative developmental theatre – the Baxter Zabalaza Theatre Festival – comes alive with a wide variety of productions, from 8 to 16 March 2024.
Persverklaring: ViVA bied ’n redigeringswerkwinkel aan | 26 Februarie 2024
2024-02-23In die redigeringswerkwinkel kyk deelnemers en VivA na makroredigeringskwessies soos genrekonvensies, struktuur en verwysings, mikroredigeringskwessies soos styl, formatering, taalgebruik en interpunksie, en die K3-model as ’n praktiese hulpmiddel by redigering. Klik hier vir meer inligting.
Wyfie – die eerste vier episodes: ’n resensie
2024-02-23"Met al die universiteitsdrama in die land – geheime kamers, poppe met KKK-kappies, piepie op jou buurman se lessenaar – kon Wyfie nie vir ’n beter zeitgeist gevra het nie. Die draaiboek skiet wel te kort in vele ander afdelings."
Press release: Please sign this petition as South African authors urge the National Assembly to reject the Copyright Amendment Bill
2024-02-23The bill will deprive local creatives of existing rights and income streams. Further, the local book industry will suffer, with projections of a 33% decrease in book sales and a 30% decline in employment if these provisions should become law.
Persverklaring: Teken die petisie #StopTheCopyrightAmendmentBill
2024-02-23Drie plaaslike skrywersverenigings, PEN Afrikaans, ANFASA en PEN Suid-Afrika, maak hiermee in samewerking met die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika (PASA) ’n petisie beskikbaar as deel van ’n gesamentlike protesaksie teen die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg, wat geskeduleer is om op 29 Februarie voor die Nasionale Vergadering te dien vir aanvaarding.
Persverklaring: 2024 Endler-konsertreeks betower met eklektiese eerste seisoen
2024-02-23Die Universiteit Stellenbosch Konservatorium is trots om die langverwagte seisoen van die 2024 Endler-konsertreeks aan te kondig.
Mirror, a solo exhibition by Adele van Heerden at 131 A Gallery: an interview
2024-02-23"The title, Mirror, refers to the water’s surface as a physical mirror reflecting the surrounding elements, be it the sky, the weather, rock, or architectural structures. This mirror, when clear, also reveals the hidden worlds beneath the water."
A sociological analysis of Breaking the bombers by Mark Shaw
2024-02-23"Shaw provides excellent evidence to show that wherever and whenever different societal agents and agencies started moving towards cooperation and collaboration, they started becoming effective. When the agencies of the state started talking to one another and when leadership compelled the institutional actors to collaborate, the situation changed positively."
Persverklaring: Kortlys vir LAPA Uitgewers se Jeugromankompetisie 2023 bekend!
2024-02-22Die Jeugromankompetisie word elke tweede jaar aangebied en dié gewilde kompetisie trek elke slag groot name.
