Pasgelaai
Persverklaring: Chadleigh Gowar stel nuwe album op Paarlberg bekend | 16 Maart 2024
2024-03-04Die bekroonde gospel- en jazzkunstenaar Chadleigh Gowar stel sy langverwagte nuwe album, The love I know, op Saterdag 16 Maart 2024 by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl bekend. Kom geniet ’n skemerpiekniek in die pragtige en intieme Tuinteater aan die voet van die monument.
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Danie Stander
2024-03-04"Ek self is nie besitlik oor Afrikaans soos ek dit leer ken het nie. Omdat ’n sekere gestalte van Afrikaans my moedertaal is, het dit ongetwyfeld my psige, my uitkyk op myself en die res van die wêreld gevorm en my gevoelslewe getoonset. Waarom sal ek daardie gegewe wil ontneem van iemand vir wie Afrikaans ’n ander gestalte aanneem?"
The Independent Theatre Maker Awards: an interview with Mxolisi Masilela
2024-03-01"Acknowledging the work of independent theatre makers at awards events like the one in Tembisa is important. Firstly, it validates their contributions to the cultural landscape, recognising their creativity and talent. Secondly, it provides them with exposure and opportunities for networking, funding and future collaborations. Additionally, celebrating independent theatre helps to diversify the arts scene, ensuring that a variety of voices and perspectives are heard and appreciated."
Oude Leeskamer Skrywersaande: Jonathan Amid in gesprek met SJ Naudé en Michiel Heyns
2024-03-01Die Oude Leeskamer Skrywersaande bring diverse en veeltalige skrywers bymekaar om toeganklike dog prikkelende gesprekke vir die publiek oop te stel. Die eerste gesprek in die reeks het die bekroonde romansiers en vertalers Michiel Heyns en Fanie Naudé betrek om onder andere die romankuns, identiteitspolitiek in fiksie, die vraagstuk van grense in die plaaslike letterkunde, hul proses en die vraagstuk van vertaling aan te spreek.
Persverklaring: PEN Afrikaans oor die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg op 29 Februarie 2024
2024-02-29Die bestuur van PEN Afrikaans betreur die uitkoms van vanmiddag se byeenkoms van die Nasionale Vergadering waartydens die opspraakwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg opnuut met die meerderheidstem van die regerende party aanvaar is – ondanks besware van opposisiepartye en grootskaalse teenkanting uit die skeppende bedrywe.
Press release: Gregory Maqoma’s Cion: Requiem of Ravel’s Boléro at The Baxter | 21 to 23 March 2024
2024-02-29Physically charged and visually striking, the work is conceived and choreographed by the internationally renowned Gregory Vuyani Maqoma, and performed by the Vuyani Dance Theatre. It draws inspiration from author Zakes Mda’s novel, Cion, and music from French composer Maurice Ravel’s Boléro. It’s a universal story encompassing the past and the present that champions our ability to band together to share the burden of grief.
Goodbye and hello: Zimbabwean publishing future and past
2024-02-29"The reign of these juggernauts was quite a golden age, but not without its problems."
New from Tafelberg: Power and faith: How evangelical churches are quietly shaping our democracy by Pontsho Pilane
2024-02-29"Are you black, or are you a Christian?" I am too dumbstruck to answer. He asks again, and I remain silent. "I am a black Christian, Pastor." Finally, some words. "I can’t be either, I am both."
Power and faith excavates the question of the church’s role in a progressive society.
New from Melinda Ferguson Books: Upstart by Alexandria Procter
2024-02-29At 25, Alexandria Procter became SA’s youngest startup tech wunderkind. During her annual break from UCT in 2018, she came up with the idea for DigsConnect, subsequently transformed from being a local student startup addressing the student housing crisis, to catapulting into the global fourth industrial revolution. A deeply inspiring story.
Graad 10: Wiskunde-toets en memo, eerste kwartaal
2024-02-29Voel jy ongedefinieerd, rasionaal of gelyk aan nul? Nee wat, dis net ’n Wiskunde-vraestel waaruit jy voorlees. Klik hier om die gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af te laai en leer hoe om al daardie somme se antwoorde uit te werk. Jy sal tien uit tien vir hierdie kwartaal se Wiskunde kry, graad 10-leerder!
Gebeente deur Etienne van Heerden: ’n interpretasie
2024-02-29"Die boek lewer diepsinnige kommentaar op ons tyd, maar vertel ook ’n boeiende storie, soos Fermi dit wou hê. Die spanning word gewek en volgehou deur die wisseling tussen vertelperspektiewe, deur verrassende openbarings en boeiende wendings, tot by die aangrypende hoogtepunt van die slot."
Uitnodiging: FilosofieKafee in Wellington – Veronderstel daar is hoop (Fransi Phillips)
2024-02-29FilosofieKafee in Wellington: Fransi Phillips bespreek Vrydag 8 Maart 2024 om 18:30 die vraag: Veronderstel daar is wel hoop vir die wêreld, wat ons sukkel om raak te sien: langs watter weë kan daardie hoop ons hier in ’n donkerder wordende Afrika bereik?
Luisterverhale: "Die padda en die maan" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-02-28Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal “Die padda en die maan” voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, uitgegee deur Human & Rousseau in 1956, verskyn.
Die storm voor die stilte
2024-02-28"Die ergste weer sou ons eers in die nanag tref. Maar reeds vroeër die aand, toe ek die eerste note van my konsert sing, het ek agtergekom dat ek sukkel om my balans te hou op die kroegstoel wat op die verhoog gestaan het. Ek was selfs meer bekommerd dat die bottel rooiwyn op die kroegstoel langs my sou omval en breek."
Vleisproduksie en volhoubaarheid: Is veganisme die antwoord?
2024-02-28Die haglike toestande van die beeste aan boord die vragskip Al Kuwait in die Kaapstadse hawe het die lig op diereregte en vleisproduksie gewerp. Freek Robinson gesels met ’n vegan-aktivis, Leozette Roode (Humane Society International: Africa) en ’n dieetkundige, Retha Harmse.
Afrikaans in Namibië, Afrikaans in Suid-Afrika
2024-02-28’n LitNet Akademies-artikel deur Nicolette Harmse Steyn (2024) verken en vergelyk houdings en persepsies rakende Afrikaans in die Khomasstreek van Namibië. Menán van Heerden gesels met Wannie Carstens oor Afrikaans in Namibië en Suid-Afrika.
Persverklaring: Wenners – vyfde studentesimposium vir sosiale en geesteswetenskappe
2024-02-28Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 15 en 16 Februarie 2024 die vyfde studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe in hibriede formaat aangebied. Die organiseerders van die simposium het uitstekende terugvoer van die beoordeelaars ontvang wat bevestig het dat navorsing in Afrikaans aan universiteite ʼn waardevolle bydrae lewer tot die hoër funksies van Afrikaans en ʼn besonderse bydrae lewer tot die uitbreiding van Afrikaanse vaktaal.
Election 2024 – The DA’s rescue plan for South Africa: a review
2024-02-28"Their concerns about diminishing state debt are well motivated and should be taken seriously, and their manifesto includes much of interest and many good ideas. But the last bolts need tightening, the final budget needs better costing, and they should give us, even if in appendices, much more detail about their thinking."
