Nuut by Best Books: Meerkatreeks: Hoe Skilpad sy dop gekry het deur Mart Meij en Beatrix de Villiers

  • 0

Die Meerkatreeks bevat opwindende en kontemporêre stories vir Afrikaans Huistaal in die Grondslagfase. Hierdie klasleesboek is so saamgestel dat al die leerders in die klas saam kan lees, begelei deur die opvoeder. Die reeks bied ook ’n volledige handleiding aan die opvoeder oor die soorte lees, hoe om ’n leesles aan te bied, leesspeletjies en taal- en praataktiwiteite. ’n Handleiding by elke boek is gratis aanlyn beskikbaar by bestbooks.co.za.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top