Pasgelaai
An open letter to the honourable, the one and only, the minister of sport, arts and culture, Gayton McKenzie
2024-07-05"This, then, is to invite you to get to know us – beyond the sweetheart entities that your predecessors have created and imposed on us as our representatives, beyond the gatkruipers dependent on state patronage for their lifestyles – to listen and to hear us before making big pronouncements about us or for us."
An open letter to the new minister of water and sanitation
2024-07-04"This presents you with an important entry point at the outset of your new assignment, demystifying the notion that only new infrastructure can solve the problems of limited access."
PEN Afrikaans oor Media24 se beoogde herstrukturering en die sluiting van die gedrukte uitgawes van Rapport en Beeld
2024-07-04"Ons neem kennis dat verskeie sterk stemme teen die beoogde inkrimping opklink, insluitend dié van die voorsitters van Caxton en Capital Newspapers, wat meen dat ander opsies nié deur Media24 ondersoek is nie."
’n Ope brief aan die nuwe minister van basiese onderwys
2024-07-04"Liewe Minister, u aanstelling binne die regering van nasionale eenheid (RNE) is ’n belangrike oomblik in ons land se demokrasie. Vir die eerste keer sal die Departement van Basiese Onderwys bestuur word deur iemand wat nie van die ANC is nie. Dit bied die ideale geleentheid om onderwys in ons land te hernu en herbedink, wat nodig is."
Reflexive journey of teacher educators at a newly established university
2024-07-04"The findings further demonstrate the value of critical reflection for teacher educators to navigate a diverse university environment positively, enabling them to embrace a transformed teaching approach."
Die refleksiewe reis van onderwyseropleiers aan ’n nuutgestigte universiteit
2024-07-04"Refleksie is ’n vaardigheid waartydens ervaringe van die verlede opgeroep, herleef en geëvalueer word. Deur introspeksie word refleksie ’n bekenisvormingsproses om die self en ander beter te verstaan."
Rupert Museum: Ope uitnodiging aan die publiek
2024-07-04Die Rupert Museum nooi kunstenaars en skeppendes van enige kreatiewe bedryf, platform en beroep uit om oorspronklike kuns te skep. Meer spesifiek: kunswerke met een van die museum se uitstallings wat as inspirasie dien.
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Gerhard van Wyk
2024-07-04Hierdie onderhoud met senior biblioteekassistent Gerhard van Wyk is die derde aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik Caledon-biblioteek.
Luisterverhale: "Genis, geeste en gesies" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-07-04Tobie Cronjé lees PG du Plessis se verhaal "Genis, geeste en gesies" voor. Die verhaal het oorspronklik in Koöperasiestories op Donderdag, in 1980 deur Perskor uitgegee, verskyn.
'n Karakterstudie
2024-07-04"Ek het jou in my outobiografie
as ’n soort hoofkarakter geskep,
maar jy het my noukeurig gelees"
Reënerige four o’ clocks
2024-07-04"hier sit ek nou en dink aan jou.
nie aan jou gespattery wat sonder waarskuwing was nie,
maar aan al daai tye wat djy oorgeslaap het,
en dit snaaks genoeg elke keer oppie kop four o’ clock sonder waarskuwing gereën het."
Meer as genoeg
2024-07-04"lank vóórdat smarte tussen lelies rusplek vind
en lank vóórdat die brandende kool geblus word
sal die werklikheid agter deure gestalte verkry"
Besoeke van die koningin van die nag
2024-07-04"Vanaand het nog ’n koningin van die nag
twee geliefdes met haar skoonheid betower"
Nuut by Protea: Wat sê Bettina deur Bettina Wyngaard
2024-07-04Bettina is wyd bekend vir haar weeklikse rubrieke vir LitNet en as iemand wat opstaan vir reg en geregtigheid. Sy het haar 50 gunsteling-meningstukke gekies en sê: "My rubrieke is nie bedoel om net nog ’n eggokamer te wees waar mense nét dit weerspieël sien waarin hulle glo nie. Juis nie. Wat ek hoop om elke week te doen is om mense aan die dink en aan die gesels te kry."
Nuut by Naledi: Vrystaatstories deur Henning van Aswegen
2024-07-04Henning van Aswegen skryf volkstories en kinderverhale oor die Vrystaat se hartlike mense en interessante diertjies wat hy tydens sy ongebonde grootwordjare langs Virginia se magtige Sandrivier teëgekom het.
Nuut by Naledi: Eie rigting deur Willie Spies
2024-07-04In ’n grondwetlike bestel is die uitgangspunt dat die burgery kollektief hul reg om hulself te beskerm oordra aan die staat. Wanneer die staat faal en nie meer sy burgers beskerm nie, verander die situasie.
’n Onderhoud met Wendy Maartens oor Sankind lees die wind
2024-07-03"Sankind lees die wind is ’n bundel kortverhale gebaseer op tradisionele Sanstories. Dit is oorspronklik neergepen deur Gideon Retief von Wielligh, broerskind van Voortrekkerleier Piet Retief en eertydse landmeter-generaal van die ZAR. Wendy Maartens het dit pas vir kinders verwerk."
Elders gesien: Gee die agbare minister Gayton McKenzie ’n kans om homself te bewys
2024-07-03"Daar sal nie weer belaglike pogings wees soos om die grootste vlag in Suid-Afrika in Pretoria teen groot onkoste op te rig of om die Afrikaanse Taalmonument se naam te verander nie. Ook sal hy Afrikaans as ’n inheemse taal erken en as ’n Afrikaanssprekende sy stem laat hoor teen die marginalisering van die taal."
