Pasgelaai
Die rooi boks deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
2024-02-20"Tydens ’n familiekuier in Australië het Van Rooyen se dogter ’n rooi boks gekoop. Binne-in die boks was ’n reeks 'gesprekspyskaarte' (conversation menus) met die doel om ’n groep mense sover te kry om oor dieper dinge te gesels en mekaar te leer ken."
Beyond the door of no return by David Diop: a book review
2024-02-20"If you’ve loved the sparse ironic tone of Amor Towles’s A gentleman in Moscow, you’ll love Beyond the door of no return."
Election 2024: the Economic Freedom Fighters’ election manifesto
2024-02-20"Thus, these many commitments are not commitments to study and then decide on action; they are clearly phrased as actions that have been decided on, and must now be seen through. We know where we are with the EFF."
Persverklaring: Jy kan die volgende Afrikaanse miljoenêr wees!
2024-02-20Vinnige vingers eerste! kykNET se gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? soek weer deelnemers. Soos met die vorige reekse, is daar weer ’n allemintige R1 miljoen op die spel wat wag om deur iemand opgeraap te word wat oor ’n goeie skeut algemene kennis beskik.
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Carla Lindt
2024-02-20"Afrikaans behoort aan almal wat dit praat – elke liewe spreker, maak nie saak eerste of tweede of derde taal nie; maak nie saak watter ras; maak nie saak watter dialek, watter sosiolek ... Van die ghaadtjie op die Kaapse taxi en die vrugtesmous langs die pad tot die professor op universiteit."
Expelled: ’n teaterresensie
2024-02-20"Die span agter die toneelstuk Expelled is How Now Brown Cow, wat ’n paar maande gelede ook verantwoordelik was vir die bekroonde The Beauty Queen of Leenane. Hierdie keer is hul fokus die euwel van sosiale media wat nie net families, huwelike en verhoudings kan laat skipbreuk lei nie, maar lewens kan vernietig en tokomsdrome aan skerwe kan laat spat."
Taal en tydsgees: ’n onderhoud oor al Pharos se woordeboeke
2024-02-20"Almal is ons lesers! Enigiemand wat nuuskierig en leergierig is oor taal, kan delf in die enorme woordeskatkis wat Pharos se produkte bied, hetsy ten opsigte van Afrikaans of ten opsigte van die ander tien geskrewe landstale."
Verkiesing 2024: Wat soek kiesers?
2024-02-20"Dis tyd dat politieke partye van dwarsoor die spektrum begin om in die gemeenskappe uit te gaan en insette van alle vlakke van die samelewing verkry. Hulle sal gou genoeg uitvind dat mense presies weet wat nodig is om hulle omstandighede te verlig."
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Joanna Gouws
2024-02-19"Dit is geen geheim dat Afrikaans in die taalpolitiese sin van die woord onder ’n soort beleg verkeer nie, maar wanneer ons – soos wat Neville Alexander en Richard Ruiz leer – taal begin sien as ’n hulpbron in stede van ’n probleem wat opgelos moet word of ’n reg wat aan ons toegeken moet word – dan betree ons ‘n veel meer konstruktiewe posisie as Afrikaanse taalgebruikers."
Erfdeel: Koos du Plessis – versamelde werke: ’n onderhoud met Irma du Plessis
2024-02-19"Liedjies in die FAK-Sangbundel was altyd liedjies wat so algemeen gesing is dat ’n mens nie meer geweet het deur wie of waar hulle geskryf is nie. So is dit ook met my pa se musiek – die liedjies het dig verweef geraak met die wêreld waarin dit gesing word en is nou allemansbesit."
Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 2 en memo, kwartaal 1
2024-02-19Is jy in graad 7 en besorg breuke jou hoofbrekens? Hier is ’n gratis werkopdrag en memo deur Wilhelm du Toit waaraan jy kan smul. Kort voor lank sal jy sien: die wêreld wemel van breuke – en Wiskunde raak so lekker soos om ’n snytjie uit die tert te sny en sommer elke som te verorber.
Persverklaring: Skrywersverblyf wink vir opkomende skrywers van fiksie en niefiksie in 2024
2024-02-19Die Jakes Gerwel Stigting (JGS) en NB-Uitgewers kondig met trots die opkomende skrywers van fiksie en niefiksie aan wat gekies is om in 2024 deel te neem aan hul Bosberg-boekskryf-mentorskapprogram.
On nostalgia (and retro-aesthetics): the iconography of Beyond the black rainbow and Ready player one – part 2
2024-02-19"The theoretical frame of reference that will be adopted for this comparison relates to the discussion and analysis of the different aspects of nostalgia, its interrelatedness with retro-aesthetics, and the different ways in which filmic iconography relates both to mediated content and stylistic devices, as all of these were discussed extensively in part one."
Oor nostalgie (en retro-estetika): die ikonografie van Beyond the black rainbow en Ready player one – Deel 2
2024-02-19"In hierdie tweede deel van ’n tweeledige ondersoek word die teoretiese oorwegings rondom nostalgie en retro wat in deel een ondersoek is, as vertrekpunt gebruik om die ikonografie van twee films te beskryf, te ontleed en vervolgens met mekaar te vergelyk."
On nostalgia (and retro-aesthetics): iconography in film – part 1
2024-02-19"In order to analyse its use and applicability in film it therefore becomes important to achieve a working definition that not only acknowledges the various theoretical perspectives on nostalgia as concept, but also takes into account the historical trajectory of the concept within the work of scholars from various disciplines."
Oor nostalgie (en retro-estetika): ikonografie in film – Deel 1
2024-02-19"In hierdie eerste deel van ’n tweeledige studie word ondersoek ingestel na die wyse waarop nostalgie in films ver-beeld word [...] Vervolgens word ’n werksdefinisie aangebied wat nostalgie as bloot één manifestering van retro of retro-estetika verstaan."
Kinders wat lees en die publikasie van kinderboeke in elke kind se moedertaal: ’n onderhoud met Leoné Tiemensma
2024-02-19"Suid-Afrika is een van die mees ongelyke lande in die wêreld, en dit word ook weerspieël in 'kinders wat lees'."
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Christi van der Westhuizen
2024-02-19In hierdie video gesels Christi van der Westhuizen oor onder meer Suid-Afrikanerskap en Suid-Afrika as konstitusionele demokrasie. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
