Pasgelaai
Nuwe jaar
2024-02-14"Soos die son op die eerste dag tog weer onder gaan
draai ek om en laat my witvlag sak.
Daar is geen teken dat die gety gaan draai
in môre se gedruis moet ek verhoudings paai."
(Tot) we(d)ersiens
2024-02-14"Die donker slaaploosheidskringe om die groot oë, die dubbelken, die ronde kop, die breë nek, die welige krulhare.
Onmiskenbaar hy.
Onmiskenbaar my pa."
My Engel van bo
2024-02-14"’n ster het verskiet en in my hart geval
met ’n vreemde warmte wat oor my spoel
kon ek jou sagte ontwaking van liefde voel"
Ek's oek kallit
2024-02-14"Preek julle dan nie oor
diversity nie?
Of gaan julle my die hele tyd
critique?"
Nuut by Lapa: Vlug van gister deur Jan Bonthuys
2024-02-14Ná jare se afpersing, agterdogtigheid en alkoholmisbruik, slaan Emma se man, Gert, haar byna in die hospitaal in. Sy vlug vanuit hulle klein myndorpie in Mpumalanga met nie veel meer as die klere aan haar rug nie. Maar waarheen en wat gemaak sonder geld, ’n werk of familie wat haar kan ondersteun? Só kies Emma koers Kaap toe, en bid vir die beste. Die tog suid is angstig en eensaam, en uiteindelik gee haar motor die gees naby Stilbaai. Nes dit lyk of haar gebede op dowe ore val, kom ’n plaaslike boer, Dewald, tot haar redding.
New from Lapa: Apocalypse at the end of the street compiled by Marieta Nel
2024-02-14Apocalypse at the end of the street is a brand-new anthology compiled by Marieta Nel. This anthology contains texts in the following genres: short stories, folklore, poetry and drama.
Nuut by Lapa: Vasbytvyf: Die ontvoering deur Eleanor Lombard
2024-02-14Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré wéét wat hulle gesien het … en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red.
New from Kwela: Finding purpose by Thami Nkadimeng
2024-02-14Thami Nkadimeng, also known as "the message architect", works with presidents, executives, corporate leaders and organisations worldwide to make positive change in the world. But before she could follow her calling, Thami had to overcome her own self-doubt. In Finding purpose, she takes us along in her quest to discover her life’s aim.
Nuut by Protea Boekhuis: Samoe(r)sa reis, bygewerk en bygereis deur C Johan Bakkes
2024-02-14Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, daar waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die "Boksombende" wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het.
Nuut by Human & Rousseau: Hoe gril ek nou! deur François Bloemhoef en De Wet Hugo
2024-02-14Van ’n teddiebeer wat lewend word, tot ’n snotmonster wat ’n koshuis terroriseer en ’n spookmeisie wat in die middel van die nag in jou oor fluister: Hierdie bundel bevat 11 naelkou-lekker kortverhale deur twee skrywers wat presiés weet hoe om al die hare op jou kop regop te laat staan.
Open Book Festival in partnership with the Book Lounge presents our second dedicated Youth Festival Event in March 2024
2024-02-14Open Book Festival is thrilled to announce the return of our dedicated Youth Festival. Building on the success of our inaugural Youth Fest in 2023, we are gearing up to host an even more vibrant and impactful celebration of literature and creativity among young minds. This year’s festival is scheduled to take place 13 – 20 March 2024 at schools, public libraries and other venues.
Pasverskyn: Een vir een deur Nico Scheepers
2024-02-14Nico Scheepers is ’n bekroonde dramaturg, regisseur en draaiboekskrywer. Ná die sukses van Nêrens, Noord-Kaap word sy Showmax-misdaadreeks, Donkerbos, in 2023 op die Berlinale (deel van die Berlynse Rolprentfees) as een van die top-16-reekse wêreldwyd vertoon. Vir die slotepisode van die reeks ontvang hy die SA Akademie se Deleen Bekkerprys vir beste draaiboek vir ’n TV-drama in Afrikaans.
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Susann Louw
2024-02-13"My inspirasie kom van my belangstelling in gender, maar ook die waarneming dat die media, samelewing en gender in ’n konstante en vervlegte verhouding tot mekaar ontwikkel en verander."
Manifesto: A new vision for South Africa by Songezo Zibi: a review
2024-02-13"With his having written Manifesto, his patriotism and determination to make South Africa a better place are indisputable. And his willingness to abandon an obviously successful career to see through his ideals is very unusual in a country now dedicated to 'What’s in it for me?'."
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Nicolette Steyn
2024-02-13"Talle referate wat op die kongres gelewer is, het gehandel oor Afrikaanse taalverwerwing en uitspraakwenke vir tweede- of vreemdetaalsprekers. Dit was vir my baie interessant, omdat ek self met tweede- en derdetaalstudente werk, en die feit dat daar tans so baie navorsing in dié veld gedoen word, is verblydend."
Dark Horizon deur James Swallow: ’n lesersindruk
2024-02-13"Van die beste spioenasierillers skep spanning deur ’n gewone mens in ’n agent te verander te midde van ’n dodelike samesweringskomplot. Lesers identifiseer makliker hiermee as met die hoogs opgeleide black ops-operateurs, aangesien ons almal daarvan hou as die underdog triomfeer."
Bekbrandrissiepot vir Valentynsdag
2024-02-13"Rooi ... As ek aan Valentynsdag dink, sien ek rooi. Nie die rooi van die hartjies en goetertjies wat kort ná Kersfees al op die winkelrakke begin propaganda maak vir die liefdesfees in Februarie nie. Nee, daai soort rooi wat die bul kop omlaag laat stof trap en storm."
Die veranderende landskap van China se Gordel-en padinisiatief (GPI) in Afrika
2024-02-13"Die GPI is ’n verlengstuk van China se buitelandse beleid en definieer die land se internasionale ekonomiese interaksie, veral met Afrika en ander ontwikkelende streke van die wêreld."
Marius Weyers deur Chris Vorster: ’n resensie
2024-02-13"Deur Weyers se loopbaan te kontekstualiseer binne die breër sosiopolitieke klimaat van Suid-Afrika, beklemtoon Vorster die belangrikheid van sy bydraes tot die kunste en die samelewing in die algemeen."
Sociology of the prickly pear and other sticky things | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2024-02-13"Thoko Didiza, the minister for land reform, has a master plan for dagga. How about the prickly pear? We believe that this plant could make a difference for many poor people if they had access to knowledge to utilise the fruit and the rest of the plant for numerous purposes."
