Pasgelaai
Nuut by Lapa: Vuil Ferdie: Modder! vertaal deur Jaco Jacobs
2024-07-09In hierdie boek beleef Ferdie ook drie skreeusnaakse avonture. Hy moet koes en keer wanneer hy die sokkerspan se nuwe doelwagter is; hy moet skoon bly vir die skoolfotograaf en hy het ’n baie spookagtige belewenis wanneer hy by maats oorslaap!
Nuut by Lapa: Vuil Ferdie: Tande! vertaal deur Jaco Jacobs
2024-07-09Lees saam aan hierdie splinternuwe verhaal van Vuil Ferdie. In die drie stories van die boek moet Ferdie ’n onbeplande uitstappie na die tandarts neem; probeer hy koel bly op een van die warmste dae van die jaar en veroorsaak Ferdie per ongeluk ’n noodgeval terwyl hy saam met sy paniebevange pa vlieg!
Nuut by Lapa: Gif deur Annerle Barnard en Franco V Heyn
2024-07-09Joe Schutte en sy pelle, Nathe en Thabo, lewe vir rugby. Alles anders in Joe se lewe is so vars soos verlede jaar se brood. Maar skielik verander iets in die rugbyspan. Dit voel asof hulle spanmaats oornag groter, sterker, beter is. Joe en Thabo verloor hulle plekke in die span terwyl Nathe onseker is oor sy plek. Die drie beraam ’n plan, maar dis onwettig en die risiko is groot. Dan is daar Joanne. As Joe en Joanne se sterre mekaar gevind het, waarom kan sy ma haar nie verdra nie?
Pasverskyn: Droomjagter deur Leon van Nierop
2024-07-09Lucas Jordaan sluit sy bosveldlodge naby Hoedspruit nadat sy meisie onder raaiselagtige omstandighede verdwyn. Dan stop joernalis Renske du Toit voor Jagtersrus se hekke. Die aantrekking tussen hulle is dadelik tasbaar. Maar wanneer Renske begin stories hoor van die duiwel-in-die-bos wat glo sy eks uit die weg geruim het, ontdek sy ’n donker kant aan Lucas wat haar bang maak, maar ook bedwelm. Droomjagter is ’n erotiese spanningsverhaal vol kinkels wat jou om meer as een rede uitasem sal laat.
Oor hoop
2024-07-08"Ons demokrasie werk. Dit werk dalk nie soos ons wil hê dit moet werk nie, maar dit werk. Ons het godsdiensvryheid. Ons kan kerk of moskee of tempel toe gaan sonder om te vrees dat ons in hegtenis geneem gaan word of doodgemaak sal word. Ons het vryheid van spraak. Ek kan die regerende party, of die huidige regering van nasionale eenheid, of die president en sy ministers kritiseer sonder vrees dat ek gaan verdwyn of in hegtenis geneem gaan word en aangehou sal word sonder verhoor. So onlangs as dertig jaar gelede was dié vryheid nie die realiteit in ons land nie."
China se verenigde-front-strategie in Afrika
2024-07-08"China se gebruik van ’n verenigde front om individue en organisasies in Afrika te beïnvloed hou groot voordele vir die land in. Dié front is veral doeltreffend om ondersteuning vir die belange en doelwitte van die Chinese regering te kweek, terwyl die land se teenstanders in Afrika geïsoleer word."
Press release: Artscape steps up against gender-based violence at their 17th Women’s humanity festival
2024-07-08Artscape will also be inviting participants to play their part towards ending GBV by coming to Artscape at any time during the month of August to sign their #Step-Up for Change Pledge.
JFW Grosskopf (1885–1945)
2024-07-08“Hoe ouer ek word, hoe groter word my eerbied vir taal en vir woorde. Woorde is vir ons soos goud vir die goudsmid of diamant vir die slyper.” Lees meer oor JFW Grosskopf se lewe en werk in dié ATKV-skrywersalbum, nou volledig bygewerk.
Vertel landbou se storie, minister Steenhuisen!
2024-07-08"Ongelukkig is al hierdie lofwaardige bemagtigingsprojekte uiters gefragmenteerd. Die landbousektor het egter ’n storie van grensverskuiwende grondvlakontwikkeling en bemagtiging wat vertel moet word. En dit, minister Steenhuisen, behoort u groot fokus te wees."
Persverklaring: Besonderse galakonsert wag by Klein Karoo Klassique
2024-07-08“Ek hou daarvan om konserte pret en toeganklik te maak en klassieke musiekliefhebbers moet beslis nie hierdie optrede misloop nie,” sê bekende musikant Richard Cock. Die Klein Karoo Klassique vind van Vrydag 9 tot Sondag 11 Augustus 2024 op Oudtshoorn plaas. Die feesprogram sluit ’n verskeidenheid van klassieke musiek, kuns, kos en wyn in.
’n Ope brief aan die nuwe minister van Hoër Onderwys
2024-07-08"Hier dink ek aan Kaaps aan die UWK en KSUT, Afrikaans aan die US en Sol Plaatjie, Venda aan die Universiteit van die Noorde, Xhosa aan die Nelson Mandela Universiteit, Engels aan Ikeys en Rhodes, Zoeloe aan KZN en Durban-Westville, Sotho aan die Universiteit van die Vrystaat en Tswana aan NWU. Daar is ander. Die navorsing oor ons inheemse tale, in samewerking met die Nasionale Navorsingsraad (NRF), kan lei tot talle woordeboeke en handeboeke wat vir die student wat verkies om in sy moedertaal te studeer, oneindig baie sal beteken. ’n Mens kan mos droom, of hoe?"
Macron speel Russiese roulette: Is 7 Julie 2024 die belangrikste dag in moderne Franse geskiedenis?
2024-07-05"Het Macron sy hand op 9 Junie oorspeel toe hy ’n blitsverkiesing geroep het terwyl die verregse Rassemblement National aan Matignon, die Franse parlement, se deure klop? Of is die Jupiteriaanse mystic besig met iets wat die gepeupel nie verstaan nie?"
Persverklaring: TV-benoemings vir kykNET Silwerskermtoekennings bekend
2024-07-05Vanjaar se televisie-benoemdes vir die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël die uitsonderlike talent en kreatiwiteit van die Afrikaanse vermaaklikheidslandskap. Die toekennings, wat die beste speelfilms en akteurs van die fees saam met top-televisieprestasies vereer, vind op Saterdag 31 Augustus by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) plaas.
Persverklaring: In Julie is daar oorgenoeg kykstof op VIA
2024-07-05Van ’n miljoenrand-idee tot ’n langer en lekkerder kuier in Hier sit die manne, in Julie is daar oorgenoeg kykstof op VIA om jou vasgenael voor die TV te hou.
Persverklaring: Gratis Arabiese Afrikaanse werkswinkels in Kaapstad op 27 Julie 2024 | Press release: Free Arabic Afrikaans workshops in Cape Town on 27 July 2024
2024-07-05Om die herlewing van Arabiese Afrikaans te versterk bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Historium Trust en Cape Family Research Forum twee gratis werkswinkels oor hierdie unieke skryftradisie in Kaapstad aan. | To strengthen the revival of Arabic Afrikaans, the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM), Historium Trust and Cape Family Research Forum are offering two free workshops about this unique writing tradition in Cape Town.
An open letter to the honourable, the one and only, the minister of sport, arts and culture, Gayton McKenzie
2024-07-05"This, then, is to invite you to get to know us – beyond the sweetheart entities that your predecessors have created and imposed on us as our representatives, beyond the gatkruipers dependent on state patronage for their lifestyles – to listen and to hear us before making big pronouncements about us or for us."
An open letter to the new minister of water and sanitation
2024-07-04"This presents you with an important entry point at the outset of your new assignment, demystifying the notion that only new infrastructure can solve the problems of limited access."
PEN Afrikaans oor Media24 se beoogde herstrukturering en die sluiting van die gedrukte uitgawes van Rapport en Beeld
2024-07-04"Ons neem kennis dat verskeie sterk stemme teen die beoogde inkrimping opklink, insluitend dié van die voorsitters van Caxton en Capital Newspapers, wat meen dat ander opsies nié deur Media24 ondersoek is nie."
’n Ope brief aan die nuwe minister van basiese onderwys
2024-07-04"Liewe Minister, u aanstelling binne die regering van nasionale eenheid (RNE) is ’n belangrike oomblik in ons land se demokrasie. Vir die eerste keer sal die Departement van Basiese Onderwys bestuur word deur iemand wat nie van die ANC is nie. Dit bied die ideale geleentheid om onderwys in ons land te hernu en herbedink, wat nodig is."
