Pasgelaai
’n Warboelvrye 2024-skooljaar
2024-01-30"Ná wat dalk soos die langste vakansie in die geskiedenis van die mensdom voel (almal wat kinders het, weet waarvan ek praat), is dit tyd om weer op dreef te kom. Dit is nóú die tyd om orde in die huis te herstel." Carla Lang deel wenke om onder andere skryfbehoeftes netjies te sorteer, en met behulp van ’n kalender elke dag se aktiwiteite by te hou.
Graad 6: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, kwartaal 1
2024-01-30Is jy in graad 6? Teen hierdie tyd weet jy al waar jou plek in die klas is, en as julle skool reeds kleuresport-atletiekbyeenkoms gehou het, weet jy op watter plek jou span op die pawiljoen gesit het. As jy hierdie gratis Wiskunde-oefenvraestel deur Wilhelm du Toit aflaai, sal jy waarde en plekwaarde kan hersien. Jou punte sal sommer na ’n hoër posisie en ’n beter plek toe skuif!
Don’t touch me on my context
2024-01-30"You can’t go back in time to kill your grandfather with an axe because you dislike the historical context he furnished you with. If you could, he could have done the same to his grandfather, until the only ancestor remaining to provide you with a validating context would be lonely old Adam playing with his snake in the Garden of Eden."
Die regte kant van die geskiedenis
2024-01-29"Vir Suid-Afrikaners wat meen ons moes nooit hof toe gegaan het nie, net die volgende: Jy was aan die verkeerde kant van die geskiedenis met apartheid en jy’t nog steeds niks geleer nie? Sies."
Wetenskapfiksie uit Afrika
2024-01-29Koos Kombuis gesels weer oor boeke wat hy die afgelope ruk gelees het. Hy raak liries oor wetenskapfiksie uit Afrika, onder andere dié van Willem Anker. Dan vertel hy ons meer oor Matt Haig. Laastens lees hy enkele sinne uit Etienne van Heerden se roman Gebeente voor.
Improvisasie of ingeoefen: Jy gaan lekker lag vir Alan
2024-01-29"Is dit nie juis hoekom Suid-Afrikaners altyd oorleef nie? Ons vermoë om oor alles te lag is dikwels ons redding."
Persverklaring: Program vir 28ste KKNK bied medisyne vir die siel
2024-01-29"By die KKNK wag daar van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart op Oudtshoorn voorwaar ’n kuur vir elke kwaal. Dié fees word in die Maart-skoolvakansie aangebied en eindig oor Paasnaweek. Dis ’n wegbreekkans vir die hele gesin met ’n program vir elkeen se smaak." Só sê Hugo Theart, uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK.
Francois Smith (1964–)
2024-01-29"Ek het van ’n baie jong ouderdom geweet om te skryf is die belangrikste ding wat ’n mens kan doen." Lees oor Francois Smith se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
Oproep om bydraes: Spesiale Ontlaering-uitgawe van Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2024
2024-01-29Alle navorsers wat oor Afrikaanse taalkunde, letterkunde, of breër Afrikaanse kulturele verskynsels navorsing doen, word vriendelik genooi om teen 29 Februarie 2024 kort artikelvoorstelle in te stuur.
Persverklaring: Laat jou stem hoor in hierdie waterskeidingsjaar vir SA onderwys, sê Fedsas
2024-01-29Die Suid-Afrikaanse Skolewet maak voorsiening vir openbare skole met beheerliggame uit die skool se onmiddellike gemeenskap wat verantwoordelikheid neem vir die beheer en bestuur van die skool. Fedsas doen ’n beroep op gemeenskappe om goeie kandidate vir skoolbeheerliggame te identifiseer.
The production profile and patterns of picture and illustrated children’s books in South Africa in the 21st century (2000–2020)
2024-01-29"In an in-depth literature review it was learnt that book publishing plays an important role in any literary system and can be regarded as a mirror reflecting changes in the political, social, economic and cultural systems."
Die produksieprofiel en -patrone van prente- en geïllustreerde kinderboeke in Suid-Afrika in die 21ste eeu (2000–2020)
2024-01-29"Hierdie artikel ondersoek die produksie van prente- en geïllustreerde kinderboeke binne die raamwerk van die literêre sisteem. Die ontleding van die saamgestelde oorkoepelende produksieprofiel dui die uitgewerye en produksiepatrone in hierdie genre vir die tydperk 2000 tot 2020 aan."
Herinneringe aan Die Mystic Boer: die musiek, die manie en die magic
2024-01-26"Die partytjies by Die Mystic Boer was nie bloot sosiale byeenkomste nie, dit was hoofstukke uit ’n bundel uitspattige kortverhale met unieke karakters wat in die argiewe van Stellenbosch se naglewe geëts is."
Power politics in the Middle East: How the global North-South divide capitalises on trauma
2024-01-26"South Africa’s case against Israel is very important and symbolic for the world. This is my opinion as someone from the global North: It demonstrates the possibility of real cosmopolitanism, the only answer to racism."
Regsopleiding, toegang en sukses vanuit ongelyke omstandighede: Leani van Niekerk praat oor inkom en deurkom
2024-01-25"Om verantwoordelikheid te neem om ’n verskil te probeer maak. Dalk goedkoper tariewe vir jou gemeenskapslede te vra, ’n regshulpkantoor op die been te bring, te help om geskille deur middel van mediasie op te los? ’n Gewilligheid om betrokke te raak in die gemeenskap, is wat die verskil kan maak."
Elders gesien: Gedagtes met die toekyk van die eindproses
2024-01-25"Dominee kom vandag kuier. Maak die sitkamer skoon en sit net enige drank weg en kinders, julle moet gehoor en nie gesien word nie, en haal uit die teestel met die wilgerboom. Doilie oor die melk, asseblief."
Nuut by Naledi: Rumi: Liefdesverse en aanhalings deur Dietloff van den Berg
2024-01-25Rumi: Liefdesverse en aanhalings is ’n keur uit Jalāl al-Dīn Rūmī, die Midde-Oosterse Shakespeare, se omvangryke digkuns, uitgesoek en vertaal deur Dietloff van der Berg.
Nuut by Naledi: Ina Rousseau – Digter van die kwiksilwerwoord, ’n huldiging deur Daniel Hugo
2024-01-25In hierdie huldigingspublikasie word daar met vars oë gekyk na Ina Rousseau as digter, kortverhaalskrywer en vertaler. Haar heilsame, ambagtelike invloed is duidelik te bespeur in die werk van Afrikaanse digters sedert die tagtigerjare van die vorige eeu.
Om na stilte te luister: Bacchus Nel gesels oor sy nuwe album, Vaalrivier
2024-01-25"Ek dink die term Afrikaanse musiek is ’n bietjie breed. Dit sluit álles in wat in Afrikaans gedoen word, waar ek voel mens moet so ’n bietjie meer onderskeid tref. Ek sê dit is musiek ín Afrikaans. En ek dink musiek in Afrikaans kan mos wêreldmusiek ook wees."
