Pasgelaai

Suidoosterfees vier 21 én 30 met lag én traan

Maryke Roberts Suidoosterfees 2024-05-09

"Die baba is mondig. Ongelooflik om te dink die Suidoosterfees – die fees vir almal – vier vanjaar sy 21ste jaar. Suid-Afrika vier 30 jaar van demokrasie, maar dinge is nie so rooskleurig soos ons gehoop het nie, en die kunste is die waghond."

In memoriam: Maritha Snyman

Carina Diedericks-Hugo In memoriam 2024-05-09

"Rus in vrede, geliefde Maritha. Jou erfenis leef voort. Jý leef voort."

Die vierde Suid-Afrikaanse kinderboekfees: ’n oorsig

Magdel Vorster Kinderboeke 2024-05-09

"Ja, Darryl het ’n smorgasbord van skrywers en stories op hierdie trein gekry."

Graad 12: Wiskundige Geletterdheidsvraestel 1 en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-05-09

Is jy in graad 12 en eerder lus vir ’n kolwyntjie as om vir hierdie belangrike eksamen voor te berei? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy entrepreneurswenke ten opsigte van kolwyntjies kry en sommer ook prettig vir jou eksamen kan voorberei. As jy nie presies weet wat ’n kolwyntjie is nie, laai sommer ook ’n Afrikaans-vraestel van LitNet af.

Persverklaring | Pos: Hoof- uitvoerende beampte (HUB) Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-05-08

Aansoeke om die pos van HUB (voltyds) word tot 31 Mei 2024 ingewag.

Ses dinge djy’t byrie boogie show gemis!

Tasneem Daniels Suidoosterfees 2024-05-08

"As djy ve’kies het om te Netflix en chill op jou Workers’ Day, lees deur alles wat djy by Suidoosterfees boogie gemiss’t."

As jy net een teaterstuk gaan kyk, laat dit The king of broken things wees

Maryke Roberts Teater 2024-05-08

"Jy kan nie gebroke uit hierdie ervaring stap nie. Dis die tipe toneelstuk waarvoor jy dalk jou hele lewe lank al wag."

"Dis 7 minute ná middernag."

Freek Robinson, Helen Zille Onderhoude 2024-05-08

Wat maak die DA se aanbod anders as ander partye s’n? Freek Robinson gesels met Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad.

Persverklaring: Afrikaans is ons almal s’n

Afrikaans100-projek van afrikaans100.org Persverklaring 2024-05-08

Op 8 Mei 2025 word ’n groot mylpaal behaal wanneer die mooiste taal haar eeufees vier. Ja, Afrikaans as amptelike taal is volgende jaar ’n honderd jaar oud en álmal is genooi. Afrikaans is reeds baie ouer as ’n honderd jaar, maar dit was op 8 Mei 1925 toe Afrikaans, naas Engels, een van Suid-Afrika se twee amptelike tale geword het. Dit gaan ’n inklusiewe feesjaar wees wat alle Afrikaanssprekendes gelyke geleentheid gaan bied om deel te word van die fees. 

The digital psyche: Why you should pay attention to your social media likes

Alex J Coyne, Suzannah WanderingStar Opinion 2024-05-08

"What does social media say about you, and what could it say about others around you? Social media reveals more than just your basic likes, like listening to Nirvana and reading a lot of Tolkien, but also locks your thoughts and musings in time. TikTok, Facebook and YouTube can be a good way to know someone, but when potential danger signs are ignored, social media is a darker trip."

Luisterverhale: "Soontjie" deur PG du Plessis, voorgelees deur Marcel van Heerden

PG du Plessis, Marcel van Heerden Luisterverhale 2024-05-08

Marcel van Heerden lees PG du Plessis se verhaal "Soontjie" voor. Die verhaal het oorspronklik in Koöperasiestories op Donderdag, in 1980 deur Perskor uitgegee, verskyn.

Kariba: ’n lesersindruk van die grafiese roman deur Daniel en James Clarke

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2024-05-08

"Dit is opwindend om meer en meer grafiese romans te sien wat in Afrika afspeel en wat raak aan mitologie, geskiedenis, natuur en kultuur wat eg is aan die Afrika-kontinent."

Die soet smaak van mondigwording

Maryke Roberts Suidoosterfees 2024-05-08

"Elke kleur, elke kultuur, elke ouderdom is daar. Hulle is in poniesterte en toetoes; in rolstoele en met krukke. Daar is blink rokke en hoë hakke; daar is sweetpakbroeke en bont tekkies; daar is linnebroeke met dik witsool-seilskoene. Die gemene deler is die kunste; maar belangriker nog, die kunste in Afrikaans."

En toe moes ek weer skryf

Loretta Szikra Poësie 2024-05-08

"Jou liefde het my hart verower
en skielik kon ek weer skryf"

Op verlede se reise

Marius Nigrini Poësie 2024-05-08

"hier vanaf my krans – vanuit ’n plek
net ’n naam op ’n kaart"

Ou spore

Johan van der Merwe Poësie 2024-05-08

"want God is groot en goed
die Duiwel is ’n bliksem
wat lieg en bedrieg"

Persverklaring | KKNK: Vertel jou storie by die negende Teksmark

LitNet KKNK 2024-05-07

Verskeie teksvoorstelle wat na die afgelope twee jaar se Teksmark tot volskaalse teaterproduksies ontwikkel is, was reeds vanjaar by die KKNK en Suidoosterfees op die planke en verskeie is binnekort ook by Innibos en die Vrystaat Kunstefees te sien.

’n SêNet-brief met ’n voorstel voor die verkiesing

Marietjie Warrington SêNet-briewe 2024-05-07

"Op Nelspruit, nou Mbombela, het luit-kol Johan Botha ampers tasbaar God se teenwoordigheid beleef – ’n belewenis wat sommiges meen verbind kon word aan die byna bonatuurlike kalmte wat tydens die verkiesingperiode en Mandela se inhuldiging in daardie jaar geheers het."

Intussen …

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2024-05-07

"Die reaksie op my vorige blog het my hard aan die werk aan ’n reaksie. Ek sal graag iets opstel wat resensente kan help. Intussen …"

Pasverskyn: Die man wattie kinnes vang deur Nathan Trantraal

LitNet Boeke en skrywers 2024-05-07

In 2021 is Damian de Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel. Die man wattie media "The Railway Ripper" noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Hy praat met ex-detective Michelle Wakefield ma soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit.

Top