Pasgelaai
Pasverskyn: Die man wattie kinnes vang deur Nathan Trantraal
2024-05-07In 2021 is Damian de Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel. Die man wattie media "The Railway Ripper" noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Hy praat met ex-detective Michelle Wakefield ma soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit.
Nuut by Penguin: Die nege lewens van Mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman
2024-05-07Die fantastiese Mevrou Smit is terug! En daar is weer ’n geheimsinnige moord … Gaan die aweregse, hardekwas vrou met die skerp tong weer die moordenaar vastrek?
New from Umuzi: God’s pocket by Sven Axelrad
2024-05-07The quarry, however, might not be as abandoned as it seems … What or who will Filo discover there? And what price will he pay for his art?
New from Kwela: The child by Alistair Mackay
2024-05-07After a mental breakdown costs him his job in New York, a young man returns to Cape Town. He and his husband want to rebuild their lives and start a family by adopting a child, but the application forces him to confront his own past.
New from Jonathan Ball: Hunting the Seven by Beverley Roos-Muller
2024-05-07Never have seven people been so hunted. By assassins. By journalists, lawyers and activists in search of the truth and TRC investigators wanting justice for the victims’ families.
Persverklaring: Bekendstelling van Faust vertaal in Afrikaans deur Robert Schall | Oude Leeskamer, 9 Mei 2024
2024-05-07Sluit aan by Oude Leeskamer vir die bekendstelling van Faust deur Johann Wolfgang von Goethe, soos in Afrikaans vertaal deur Robert Schall. Die digter en skrywer Bernard Odendaal sal in gesprek wees met Schall oor die uitnodigings en genot daarvan om te werk aan dié nuwe rymende vertaling wat daarop gemik is om sowel die poëtiese eienskappe as die humor van Goethe se teks weer te gee.
My big fat Greek taverna: From diplomacy to ouzo by Costa Ayiotis: a book review
2024-05-07"Admittedly, it is tricky to write about a journey with food. Unless you are writing a recipe book, how do you go about it? The book is a blend between autobiography and narrative novel."
Seen elsewhere: The SA Children’s Laureate Award
2024-05-07"On Friday, during the South African Festival of Children’s Literature, I have been presented with the SA Children’s Laureate Award for my contribution to SA children’s literature."
Is verkiesings vry en oop as kieseropvoeding laag is?
2024-05-06"Wat het gebeur dat kiesers wat teen hierdie tyd heelwat meer gesofistikeerd behoort te wees waar dit verkiesings aangaan, steeds nie verstaan wat hulle kiesregte is en wat verkiesings beteken nie?"
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2024
2024-05-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Competition: You could win tickets to Let’s Carnivale
2024-05-04We are giving away 2 x 2 tickets to Let’s Carnivale for Friday night’s show. Yes! You and a partner could be lucky enough to go on Friday night 17 May 2024! Each ticket is worth R400.
Press release: A conference that explores all aspects of children’s literature
2024-05-04Amazwi South African Museum of Literature invites you to a conference that explores all aspects of children’s literature, from picture books to young-adult fiction.
South Africa’s only hope?
2024-05-03Rory Riordan explains why all of us should demand that the blue team formally work with the green, black and gold team to move South Africa forward.
Persverklaring | Unieke klavieraand in Endler: ’n onderhoud met Gerhard Joubert en Brathew van Schalkwyk
2024-05-03’n Unieke en opwindende konsert wag op liefhebbers van goeie klaviermusiek in die Endlersaal in Stellenbosch op 10 Mei: Gerhard Joubert (klassiek) en Brathew van Schalkwyk (jazz), gesamentlike wenners van die 2023 Unisa Nasionale Klavierkompetisie, deel die program. Liza Joubert het met hulle gesels.
Oproep om bydraes/voorleggings: Tydskrif vir Geesteswetenskappe (TGW): tweeledige uitgawe oor “Queerteorie en Suider-Afrikaanse verhalende tekste”
2024-05-03Belangstelling kan aangedui word deur ’n opsomming van 300 woorde of minder teen einde Mei 2024 aan die gasredakteurs per e-pos te stuur.
Mites, foppery en feite: Hoekom verwerp mense waarhede?
2024-05-03"Daar is waarlik ’n groot klomp mense wat onwrikbaar glo ons bly op ’n plat skyf met ’n potdeksel oor ons koppe. Dit nadat Giordano Bruno in 1600 op die brandstapel dood is omdat hy, soos Galileo – wat sy woorde moes sluk – gesê het die (ronde) aarde draai om die son. Maar dít is nie enigste verstommende liegstorie wat soos kakiebos kleef nie."
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
2024-05-03"Om die toekenning van ’n eregraad die toets te maak vir ’n mens se beskeidenheid, of gebrek daaraan, lyk vir my onbillik."
The diary of an election year: The junction of desperation
2024-05-03"It is easy in South African politics to blame Zuma, the preterit king of the superfluous, while failing to understand that the fundamental root of our current problems is extreme inequality."
Die verskillende gesigte van Tom Ripley
2024-05-03"Die talle interpretasies van, en ’n moderne (her)besoek aan, Ripley in die gedaante van ’n neonoir minireeks hou verband met die geleidelike opbloei van die antiheld in die afgelope paar jaar se film- en televisieproduksies. Mens dink byvoorbeeld aan Breaking bad, The blacklist, of House of cards, waar die tradisionele (morele) held plek maak vir ’n donkerder argetipe in die gedaante van die antiheld."
Bliksems, lugkastele en hoop
2024-05-02Koos Kombuis is op reis, maar hy maak tyd om te lees. Hierdie maand berig hy oor ’n reisboek, ’n digbundel en ’n politieke teks wat hom hoop gee vir ons land.
