Pasgelaai
’n Droomhuis vir Kristie deur Elaine Marais: ’n lesersindruk
2024-04-30"Dis ’n lekker storie met genoeg menslike drama om die sneesdoekies byderhand te hou, maar ook genoeg intrige om jou nog ’n bietjie aan die raai te hou. My tipe liefdesverhaal – ’n gewone storie oor gewone mense!"
Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)
2024-04-30Is jy in graad 5 en bekommer jy jou oor jou Afrikaans Huistaal-punte hierdie kwartaal? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestelle deur Eugene van der Westhuizen af en begin sommer nou al voorberei. Jou punte sal hoog vlieg en in een van die vraestelle is daar boonop wenke om jou eie vlieër te maak.
Uitnodiging: Afrikaans Amptelik 100 skop af op 8 Mei 2024
2024-04-30Die SA Akademie skop eersdaags die Afrikaans Amptelik 100-eeufees af saam met al die ander ondersteuners van hierdie inisiatief. Die Afrikaanse taal kom van vêr af en ons begin by die begin. Hein Willemse bied, op uitnodiging van die Taalkommissie, ’n virtuele lesing oor die geskiedenis van Afrikaans aan.
The dangers of the two-state solution
2024-04-30"My reservations have nothing to do with whether I support this or that party in the Israel-Palestine conflict. It also has nothing to do with the question of whether it is or is not the right thing to do to support the two-state solution. My question turns on the lesson imparted above, ie, 'And then what will happen?'"
SA Festival of Children’s Literature 2024: an interview with Darryl David
2024-04-30"Rather than charge an entrance fee, we want children to be able to go home with a book or at least carry a story that they heard at the festival in their hearts for the rest of their school days, at least."
Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?
2024-04-30"Ek het met die verloop van jare té dikwels gesien hoe resensente skugter raak om te resenseer nadat hulle op slordige denke en skryfwerk gewys is."
Uitnodiging: FilosofieKafee-gesprek – "Mens, wie is jy dan…"
2024-04-30In hierdie gesprek gaan Wilhelm Jordaan die reduksionistiese opvattings in die titel kortliks prakties (nie diep-filosofies nie!) bekyk en spekuleer oor ’n werkbare alternatief; ’n ander manier van wees. Daarmee saam kom belangrike, selfs opwindende, implikasies vir lewenswerklike dinge soos moraliteit en spiritualiteit.
Suidoosterfees 2024: Mirre en aalwyn en Onder ’n bloedrooi hemel: ’n onderhoud met Nicola Hanekom
2024-04-30"Die mag van die verhoog is anders as die mag van geskrewe woorde. Ek het probeer om gedagtes in dialoog te omskep, om reise van die verstand voete te gee, voete wat op die planke kan loop."
Hoe vry is ons na 30 jaar se demokrasie?
2024-04-29"Regte moet elke dag, elke jaar oor en oor bevestig word. Die oomblik as die burgery begin slaplê, is die oomblik wanneer regte stil-stil onder hul neuse uit verwyder word."
Uitnodiging: Werkgemeenskap Potchefstroom – Suid Afrika se belangrikste verkiesing sedert 1994 (gasspreker: André Duvenhage)
2024-04-29U word hartlik uitgenooi na ’n byeenkoms van die Werkgemeenskap Potchefstroom op Donderdag, 9 Mei 2024 om 17:00. Die byeenkoms word in hibriede formaat aangebied.
Oproep om referate – 8ste Kollokwium oor Afrikaans (Universiteit Gent): Horizons of political/poetical contestation – Suid-Afrikaanse interseksionele perspektiewe oor dissiplines en tale heen
2024-04-29Dien asseblief abstrakte/opsommings in vir referate van 20 minute in Afrikaans, Nederlands of Engels. Die opsommings moet ’n van maksimum 500 woorde wees en teen 30 April 2024 aan afrikaans@ugent.be gestuur word.
Ek is ’n Afrikaner, maar…
2024-04-29"Kom ons wees Afrikaans, onbeskaamd en met vrymoedigheid. Maar in hemelsnaam kom ons wees ook méér as dit."
Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2024): Wie gaan Suid-Afrika ná 29 Mei regeer?
2024-04-29Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van die Jakes Gerwel-gesprek, “The good, the bad and the ugly – who will govern?”, wat as deel van die jaarlikse Suidoosterfees plaasgevind het. Hierdie gesprek, met Adriaan Basson, Qaanitah Hunter en Mia Spies, is in samewerking met Flyleaf en Pan Macmillan op 26 April aangebied.
Invitation | Skrywersaand at Oude Leeskamer with Fiona Snyckers and Nick Clelland, 15 May 2024
2024-04-29The third event in the Skrywersaand series will feature the launch of two compelling thrillers: The hidden by Fiona Snyckers and Good Hope by Nick Clelland. Both novels are set in the near future, The hidden in the United States and Good Hope in an unsettling version of what readers would recognise as Cape Town. Jonathan Amid will lead the discussion, delving deeply into questions of genre, power, place and the politics of fear.
Persverklaring: Kom pluk ’n veertjie vir jou hoed!
2024-04-29Kom pluk ’n veertjie vir jou hoed! Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2024 ATKV-Woordveertjies is Maandag 3 Junie 2024.
Leo deur Deon Meyer: ’n resensie
2024-04-29"Sit daardie verlof in; kry die glas wyn of koppie tee; fluit vir die hond of lok die kat. Jy gaan vir twee dae buite aksie wees."
Die ATKV-boeke-oase by Innibosfees 2024: ’n onderhoud met Sandra Jacobs en Annemarie van der Walt
2024-04-29"Leon van Nierop se Droomjagter is in wording, en omdat hy ’n Laevelder is met noue bande met Innibos, is dit vir ons lekker om sy boek hier bekend te stel. Ons poog ook om die boekeaanbieding toeganglik vir feesgangers te maak. Danie du Toit van Spoegwolf gaan met Danie Marais oor sy nuwe digbundel, Ek en jy bestaan nie, gesels. Dit beloof om lekker nuut en vars te wees."
Tweelingpsalms baan weg na gebed vir Afrika
2024-04-29"’n Lewe volgens Psalm 112 beteken om in die wêreld te wees; om genadig en barmhartig teenoor ander te wees; om aan die lyding en ellende van die hulpeloses te help dra; om te stry vir menswaardigheid en geregtigheid; om dáár te wees vir die ander. Godsdiens is méér as net dogmas, rites en eredienste."
Nathan bou bakstien-vi-bakstien an ôsse swat literatuur, sê Diana Ferrus
2024-04-26"Ôse swat skrywers se everyday chokers en survivors moments is rife en real as djy nog kryp en jou stêk biene try kry."
’n Huldeblyk aan Maggi Atkinson
2024-04-26"Met die stigting van die Akademiespelers in 1978 sou Maggi uitblink in komedie, tragedie, kinderteater, kabaret, skakelwerk en reklamewerk by die Afrikaanse en Engelse pers."
