Pasgelaai

Persverklaring: KKNK 2024 se uitblinkers met Kannas bekroon

LitNet KKNK 2024-05-13

Uitnemende artistieke bydraes by vanjaar se KKNK, geborg deur Absa, is Donderdag 9 Mei met Kannas bekroon. Die KKNK se Kanna-pryse is tydens ’n glansgeleentheid by Leopard’s Leap Wynlandgoed net buite Franschhoek oorhandig. Veteraanjoernalis Marianne Thamm was die aanbieder.

Uitnodiging: Weerskyn deur Alwyn Roux | Pretoria-boekbekendstelling, 16 Mei 2024

LitNet Boeke en skrywers 2024-05-13

Weerskyn deur Alwyn Roux: Protea Boekhuis en Aristata Boekwinkel Hatfield nooi u hartlik uit na die Pretoria-boekbekendstelling op 16 Mei 2024 by die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.

FMR-resensie: Donkertyd. My naam is Tina deur Mariël le Roux

Antoinette Coetzee Boeke en skrywers 2024-05-13

"Ons lewe in ’n tydvak waarin geweld teenoor vroue en kinders in die kollig is. Wanneer hierdie tipe gedrag egter as ’n narratief aangebied word met karakters wat vir die leser lewend word, is die impak veel groter as sensasionele gebeure wat die nuus haal."

The concept of alienation in S.J. Naudé’s The third reel and Of fathers and fugitives – a psychoanalytic and philosophical view

Jaco Barnard-Naudé Academic research 2024-05-13

"The conclusion that follows from the analysis is that Naudé presents to us a world in which modern world alienation is fundamental but never absolute."

Die begrip vervreemding in S.J. Naudé se Die derde spoel en Van vaders en vlugtelinge – ’n psigoanalitiese en filosofiese beskouing

Jaco Barnard-Naudé LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-05-13

"Die stukrag van Naudé se werk is geleë in die feit dat hy die moed het om vir ons ’n wêreld aan te bied wat nie meer ’n wêreld is nie, wat mank gaan aan empatie, intimiteit, solidariteit en gemeensaamheid – en dan gee hy sy karakters vrye teuels in hierdie wêreld om te sien wat gebeur."

Verkiesing 2024: 10 onderliggende veranderlikes van besondere belang

Theo Neethling Menings 2024-05-13

"Terwyl Suid-Afrikaners vinnig die 2024-nasionale en provinsiale verkiesing nader, staan die land by ’n kruispunt op sy demokratiese reis wat drie dekades na die ontstaan van sy demokratiese bedeling op sy pad kom. Hierdie deurslaggewende gebeurtenis in die land se geskiedenis is gekoppel aan ’n hele aantal veranderlikes of faktore wat afsonderlik en gesamentlik die land se politieke trajek bepalend gaan beïnvloed."

The management of internal communication at a South African retirement village: challenges and possible solutions

Louise Bezuidenhout, Lucinda B Sutton Academic research 2024-05-13

"Several challenges to effective internal communication are identified, including resistance to new technology and health issues. These challenges highlight the importance of a differentiated approach to communication to meet the diverse needs of elderly residents."

Die bestuur van interne kommunikasie by ’n Suid-Afrikaanse aftreeoord: uitdagings en moontlike oplossings

Louise Bezuidenhout, Lucinda B Sutton LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-05-13

"Die bevindinge bevestig eerstens dat die unieke konteks van die aftreeoord dieselfde bestuur behoort te word as ander besigheidskontekste, en dat inwoners van die aftreeoord as interne belangegroepe beskou kan word."

Boekbekendstelling: Om my kastele in Spanje te sloop deur Jaco Barnard-Naudé | The Book Lounge, 23 Mei 2024

LitNet Boeke en skrywers 2024-05-13

Om my kastele in Spanje te sloop deur Jaco Barnard-Naudé word op Donderdag 23 Mei 2024 by The Book Lounge in Kaapstad vrygestel. Loftus Marais sal die gespreksleier wees.

 

Persverklaring: Die Louwhuis op Sutherland ontvang unieke versameling boeke

LitNet Boeke en skrywers 2024-05-10

Sutherland spog nie net met ’n wêreldberoemde sterrewag nie, maar ook met twee helder sterre aan die hemelruim van die Afrikaanse letterkunde. Die digtende broers NP Van Wyk Louw en WEG Louw het hulle eerste lewensjare in dié huis deurgebring. Anders as in die verlede sal dit ’n lewende museum wees wat ook as ’n gebruiksvriendelike sentrum sal dien vir navorsers en nuuskieriges oor die Afrikaanse digkuns.

Oor ma’s en kinders

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-05-10

"Soms is Moedersdag ’n kompleks verweefde bondel emosies, met ’n bietjie liefde, ’n bietjie weersin, en hopelik baie vergifnis daarin."

Persverklaring: Oproep om referate – algemene simposium van die SA Akademie | Sperdatum 30 Junie 2024

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-05-10

Die SA Akademie se jaarlikse simposium vind op Donderdag 19 en Vrydag 20 September 2024 in Pretoria plaas en sal in ’n hibriede formaat aangebied word. Die tema vanjaar is: "Van isolasie na internasionalisering: Tendense in Suid-Afrikaanse navorsing die afgelope 30 jaar".

Uitnodiging: Willie Burger bespreek Karel Schoeman – stiltes en stemme, ’n huldiging op 13 Junie 2024 by NALN in Bloemfontein

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-05-10

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in samewerking met NALN bied graag ’n praatjie aan deur Willie Burger, redakteur van Karel Schoeman – stiltes en stemme, ’n huldiging, op 13 Junie om 18:00.

George: van stof tot stof

Wilhelm van Deventer SêNet-briewe 2024-05-09

"Stadig maar seker het die geloei minder geword, nie omdat die oorgrote meerderheid lewens gered is nie, maar omdat die nooddienste dit al hoe moeiliker gevind het om vasgekeerdes te bereik."

Our most important election since 1994

Matthew Parks Opinion 2024-05-09

"The weather could not be any more different from South Africa’s sunny Karoo to the freezing winters in Moscow, where sunlight may be there for only four hours a day!"

Blou bloed. Koninklike spore in Suid-Afrika deur Daniël Lötter: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2024-05-09

"Suid-Afrika was ’n gewilde toevlugsoord vir talle koninklikes wie se lewe nie altyd ’n sprokie was nie en van hul trone afgejaag is. Vir talle het politieke onrus in hul vaderland daartoe gelei dat ons land keer op keer vir hulle ’n veilige en gewilde bestemming geword het. Onder hulle was die sjah van Iran en die Joego-Slawiese koningsgesin."

LitNet: Sewe minute ná middernag?

LitNet Nuusbrief 2024-05-09

LitNet: Sewe minute ná middernag?

Ineenstortende nuwe geboue; ’n paar vreesaanjaende gedagtes

Koos Kombuis Menings 2024-05-09

"Produktiwiteit en spoed is belangrik, maar produktiwiteit en spoed beteken niks sonder refleksie, nadenke en intuïsie nie. Dit is hoekom daar soveel kollektiewe angs in die wêreld is. Dit is hoekom ons so vervreemd is van onsself."

Teacher educators’ perceptions of entrepreneurship teaching and learning as part of teacher education

Adri du Toit Academic research 2024-05-09

"The research was underpinned by a constructivist worldview – I acknowledge and underscore the critical roles lecturers play in designing and developing meaningful learning experiences for their students."

Onderwysdosente se opvattings van entrepreneurskapsonderrig en -leer as deel van onderwysersopleiding

Adri du Toit LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-05-09

"Begrip van bestaande opvattings van dié onderwerp kan die Fakulteit Opvoedkunde help om te besin oor moontlike gapings of wanopvattings in die onderrig van entrepreneurskap, en gevolglik kan doelgerigte opleidingsgeleenthede vir dosente ontwikkel word om EOL as deel van onderwysersopleidingsprogramme te versterk."

Top