Boekbekendstelling van Onrus op Steynshoof deur Ingrid Winterbach

Willem Anker sal in gesprek wees met Ingrid Winterbach by die bekendstelling van Onrus op Steynshoop op Saterdag 3 Augustus om 11:00 by die Stellenbosch Biblioteek in Pleinstraat, Stellenbosch.
RSVP: sonia.paulse@stellenbosch.gov.za | 021 808 8389

