Graad 9: Wiskunde – produkte en faktore, toets en memorandum

  • 0

Prent: Canva

As jy in graad 9 is, weet jy dat produkte nie net items is wat jy aanlyn kan bestel nie. Indien jy hierdie gratis oefenvraestel met voorbeeldsomme van Wiskundige produkte en faktore deur Lee-Ann Langeveld uitwerk, kan jy jou Wiskundepunte verbeter. Kort voor lank sal jy keuring vir ’n studierigting kry en dan kan jy na hartelus op eie koste produkte bestel waarvoor jy self kan betaal!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top