Pasgelaai
Nuut by Human & Rousseau: Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes deur Vickie De Beer, Kath Megaw en David Segal
2024-05-23Dié diabetes-leefstylgids, wat oorspronklik in Engels verskyn het en waarvan meer as 40 000 eksemplare wêreldwyd verkoop is, is ’n onontbeerlike hulpmiddel vir enigiemand, van jonk tot oud, met Tipe 1- of Tipe 2-diabetes. Sukkel jy dalk reeds met insulienweerstandigheid, metaboliese sindroom of prediabetes? Slaan diabetes betyds hok met die leefstylwenke en maklike resepte in hierdie boek.
How to consider the ICC prosecutor’s request for arrest warrants
2024-05-23"In examining the legal framework surrounding self-defence, it is evident that a state cannot assert this right when facing a threat from an armed group within an occupied territory, especially where that territory is kept under belligerent occupation."
Pasverskyn: Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories, saamgestel deur Corlia Fourie en Annelize van Rooyen
2024-05-23Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, oa Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kapp, Jacques Pauw, Irma Joubert, Julian Jansen, C Johan Bakkes, Bettina Wyngaard en Frederik de Jager. Reis saam van Fraserburg tot Timboektoe; Arizona tot Zanzibar; en nog baie ander plekke!
In die pylvak
2024-05-23"My verwagting is dat die ANC sy posisie gaan verloor as die dominante party in die Suid-Afrikaanse politiek na 30 jaar en sal terugsak na wat as ’n pre-dominante party beskou sal kan word. Met ander woorde steeds die grootste party, maar nie meer die oorheersende party nie, en steeds die regering, met ongeveer 48% van die nasionale steun."
Sankind lees die wind – veel meer as stories: ’n onderhoud met Wendy Maartens
2024-05-22"Hoe mooi is dit om te sê iemand se wind het uitgewaai, sy hart het omgeval, as hy gesterf het? Die San glo boonop dat wanneer iemand sterf, sy hare wolke word, soos ook die voëls se vere – weliswaar nie wolke wat reën bring nie, bloot wolke wat verby sweef."
Strompelende gedig
2024-05-22"in sy teater van kliniese ontleding
heg hy gebreekte woorde en inspirasie
tot die tekstuur van motgevrete versverbande"
As die laaste dolos draai
2024-05-22"daar, waar ’n vroeggebore baba
tussen dood en lewe draai
sal haar voorsate se geeste
die septer nogeens
in sý guns ook moet swaai"
Melodie van lag en trane
2024-05-22"Ek wens jy was hier
om te deel aan die bittersoet
om my te help om nog ’n tree te gee"
Invitation | Book launch of The child by Alistair MacKay in Johannesburg | 23 and 28 May
2024-05-22Alistair MacKay’s novel The child will be launched at Love Books in Melville on 23 May, in conversation with Charles Leonard, and at Bridge Books in Brixton on 28 May, in conversation with Griffin Shea.
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)
2024-05-22Is jy in graad 4 en sal jy veel eerder na ’n film of ’n YouTube-video kyk as om vir jou eksamen voor te berei? Hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen bevat lekker stories oor prinse en prinsesse – en dit kan jou sommer laat vergeet jy is besig om hard te werk. Boonop sal jy werklik goeie punte vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen hierdie kwartaal behaal; nie nodig om slegs lugkastele daaroor te bou nie!
Dwalinge
2024-05-22"Wat het ons dus bereik as Afrikaners deur die mag oor onsself so onbekook weg te gee vir ’n spreekwoordelike pot lensiesop, en wat is die oplossing?"
Eerste slukkie: Platsak maak ’n plan deur Anneke Langner
2024-05-22LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Die uittreksel in hierdie artikel sal opvoeders wat hierdie boek vir voorlees in die klaskamer wil gebruik, ’n voorsmakie van die boek gee.
Platsak maak ’n plan vir voorlees in die klaskamer: ’n onderhoud met die skrywer
2024-05-22"Ek het ook grootgeword in ’n huis waar elkeen van ons kinders die voorreg gehad het om op ’n stadium ’n troeteldier te kon hê. Ek wens ek kon vir alle diere ’n goeie huis gee. As iemand wat my boek klaar gelees het, net ’n bietjie liewer is vir hul troeteldier, is dit reeds ’n wen vir my!"
VANDEESWEEK se oes
2024-05-22"Van der Westhuizen se kritieklose ophemeling maak my net ongemaklik."
Healthcare: between money and paternalism
2024-05-22"As is often the case with any bureaucratised system, the human is supplanted by numerical representation. For healthcare, one needs money." Emelia Steenekamp writes about her experience of private and public healthcare in South Africa, Canada and South Korea.
The accordion and famo music in South Africa: an interview with RKM, The Accordion Guy
2024-05-22"The reason behind my accordion playing is solely based on my love for sounds and music in general; it gives me an outlet to express myself, and it gets me into a realm/space I can’t explain in words, but which brings peace and excitement to my heart."
’n Week voor die verkiesing: Wat lê voor?
2024-05-22In aanloop tot ’n moontlike waterskeidingsverkiesing gesels Freek Robinson met politieke ontleder Susan Booysen oor partypolitiek, die moontlike uitkomste en die komende stemdag.
Luisterverhale: "Belhambra" deur Petra Müller, voorgelees deur Rolanda Marais
2024-05-21Rolanda Marais lees Petra Müller se verhaal "Belhambra" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die dwerg van die infanta en ander verhale, in 1993 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
A hugely important book: A reader’s impression of The bitterness of olives by Andrew Brown
2024-05-21"This is a timeous book, one that I believe everyone capable of understanding English should read."
