Uitnodiging: Palimpses – ’n voorlesing deur Daniel Hugo, 15 Augustus, Breytenbach Sentrum

  • 0

Jy word uitgenooi na ’n voorlesing deur Daniel Hugo as deel van die Palimpses-groepuitstalling by die Breytenbach Galery.

Donderdag, 15 Augustus om 18:00
R 120 (glas wyn ingesluit)
RSVP: galery@breytenbachsentrum.co.za
Adres: Burgerstraat 14, Wellington

Sien ook:

Uitnodiging: Palimpses, ’n groepuitstalling in Wellington | 4 Augustus tot 9 September

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top