Persverklaring: Algemene simposium, Donderdag 19 en Vrydag 20 September 2024

  • 0

Hiermee inligting vir vanjaar se Algemene Simposium wat weer in hibriede formaat aangebied word.

Akademielede en ander belangstellendes word aangemoedig om die simposium by te woon en die inskrywingsvorm te voltooi en om kennis te neem van die interessante program. Die tema vir vanjaar se simposium is: Van isolasie na internasionalisering, tendense in Suid-Afrikaanse navorsing die afgelope 30 jaar.

Die simposium vind plaas op 19 en 20 September en word in hibriede formaat aangebied (by die SA Akademie kantoor in Arcadia en aanlyn).

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top