Pasgelaai
Die reg om in vrede en sonder pyn te sterf
2024-03-06"DignitySA gaan vanjaar die Hooggeregshof in Pretoria nader om bystandsdood in Suid-Afrika te dekriminaliseer en te wettig, maar hulle het ook ten doel dat behoorlike wetgewing en behoorlike regulasies daargestel word."
Nuut by Queillerie: Kinderlê deur Lynthia Julius
2024-03-06Julius tree dikwels in gesprek met haar literêre voorgangers en betrek die huidige sosiopolitiek. Sy verruim Afrikaans met die gebruik van Gariepafrikaans en Nama-woordeskat.
Nuut by Human & Rousseau: Bloedsomer deur Sidney Gilroy
2024-03-06Wat het Die Clowns, ’n Russiese skeepskaptein en die matriag van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen? En waar kom die albaster in die eerste slagoffer se hand vandaan?
Kroonboek: Karel Schoeman – Stiltes en stemme, ’n huldeblyk (redakteur: Willie Burger)
2024-03-06In hierdie huldigingsbundel word die wyse waarop hy stemme uit die stilte van die verlede ontruk het, van nader beskou, en word klem geplaas op die wyse waarop hy stilte kon gebruik om stemme beter te laat hoor.
Laat my toe om myself te verloor
2024-03-06"ek was vir oulaas gebêre
Op ’n spieëlkas tussen jou parfuum en haar haarborsel
terwyl ek teen ek en my gedagtes worstel"
drie gesange vir die somer
2024-03-06"laat hierdie blink seisoen
in jou ingelê bly
gaar die warmte
in jou kern op"
Waterkaskenades
2024-03-06"jy weet hoe warm word die Bosveld
maar toe sebra se strepe afsmelt
het leeu koninklik besluit
om die groot watergat oop te sluit"
Luisterverhale: "selfmoord 2" deur Breyten Breytenbach, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-03-05Marcel van Heerden lees Breyten Breytenbach se verhaal "selfmoord 2" voor. Die verhaal het oorspronklik in Katastrofes, uitgegee deur Human & Rousseau in 1964, verskyn.
Press release: Take a child to the theatre Day
2024-03-05The Masque is excited to be celebrating Take a child to the theatre Day this year with an exciting event aimed at letting children experience a real theatre. The event is a collaboration between The Masque and Spotlight Youth Theatre. This special event takes place on Wednesday 20 March and is free to attend.
Willem Anker (1979–)
2024-03-05"Aangesien lesers deesdae skaarser is as hoendertande, ysbere of katoolse pandas, lê die toekoms van Afrikaanse of watookalse letterkunde miskien in die opvoeding van ’n volgende generasie lesers."
Persverklaring: Suidoosterfees vier 21ste met 21 produksies teen R21!
2024-03-04Die Suidoosterfees word vanjaar mondig. Om dié mylpaal ekstra spesiaal te maak, word ’n reeks van 21 teaterproduksies teen die kaartjieprys van slegs R21 aangebied. Dié vertonings, wat elk 21 minute lank is, spog met uitsoekkunstenaars en is van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad se Artscape op die planke.
Graad 9: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1
2024-03-04Is jy in graad 9 en sit jy al heeldag en dink aan die renjaers wat hierdie naweek resies gejaag het? Dan het LitNet goeie nuus. Hier is n voorbeeldsom in hierdie gratis Wiskundevraestel deur Lee-Ann Langeveldt wat op motorwedrenne van toepassing is. Jou rapportpunte sal eerste plek behaal hierdie kwartaal!
Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?
2024-03-04"Niemand wil skryf wanneer hulle harde werk gesteel word deur boekdiewe aan die een kant en onteien word deur die staat aan die ander kant nie. Raai wat? Afrikaans gaan aan die kortste end trek. Minder Afrikaanse skrywers beteken minder Afrikaanse boeke."
Persverklaring: Hierdie vyf word vanjaar deur die KKNK vereer
2024-03-04By vanjaar se KKNK word erkenning gegee aan Jana Cilliers, Deon Meyer, Eldon van der Merwe, Poem Mooney en die feeskunstenaar Colbert Mashile.
Smaakmakers? In gesprek met Stefaans Coetzee oor sy toekenning
2024-03-04Netwerk24 het Donderdag 29 Februarie 2024 die wenners bekendgemaak van talle kategorieë smaakmakers. Stefaans Coetzee is as die wenner aangewys in die kategorie "Boeke met NB-Uitgewers". Hoe voel hy oor die term smaakmaker? Kan ons smaakmakers se besprekings van boeke vertrou? En: Hoe word ’n mens ’n smaakmaker?
SteedsDink met LitNet Akademies: Carien Smith
2024-03-04In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Carien Smith oor onder meer die sielkunde agter samesweringsteorieë, ideologie en die belangrikheid van filosofie.
The fundamental reform of the South African state – motivation and strategy
2024-03-04"Can the situation still be resolved constitutionally in an evolutionary way and be rehabilitated, or is some form of a South African Spring our destiny?"
Die fundamentele hervorming van die Suid-Afrikaanse staat – motivering en strategie
2024-03-04"Kan die situasie nog grondwetlik evolusionêr hanteer en gerehabiliteer word, of is die een of ander vorm van ’n Suid-Afrikaanse Lente ons voorland?"
Rondom Bettina
2024-03-04"Is dit hoe rassiste geïdentifiseer word? Dié subjektiewe klassifikasie na aanleiding van die vrou se gesigsuitdrukking?"
