Pasgelaai
"Make up your mind" by Annelien Kirsten
2011-09-22 Make up your mind Why do you hug me and you kiss me Every time you see me When you said you don’t love me Yes, you said you don’t love me?
"Beautiful day" by Annelien Kirsten
2011-09-22 Beautiful day The sun is shining bright Up in the morning sky The flowers all in bloom Even the birds in tune I see your smiling face I say my, thank you, Grace It’s such a beautiful, beautiful day Such a beautiful, beautiful day
"Supposed to be" by Annelien Kirsten
2011-09-22 Supposed to be When you’re a child growing up in this world Your life is full of possibilities You take a step one day at a time Your parents always there right by your side
"Liefde reën" deur Annelien Kirsten
2011-09-22 Liefde reën Eendag op ’n reëndag Tussen hier en wie weet waar Stap ’n jongman, sonder reënjas Geel sambreel is in sy hand Hy swaai hom hier, en swaai hom daar En dans die strate af Ek sê ou boet wat maak jy daar Jy reën dan papsopnat
"Sal jy my sê" deur Annelien Kirsten
2011-09-22 Sal jy my sê As jy my nie meer wil hê Vra ek dat jy my gou sal sê Voor ek my drome met jou deel En al my woorde jou verveel As jy my nie meer wil hê Sal ek weer opstaan, nie gaan lê Want daar’s ’n sonskyn-nuwe dag Wat vir my wag
''Who lives in a pineapple under the sea?''
2011-09-22 Dis nie gereeld dat ek wens dat ek eerder ’n spons was nie, maar vandag sou dit beslis nuttig gewees het.
Kos vir die kenner – ’n prikkel tot die wonderwêreld
2011-09-22 Deur al my kinderjare het net twee ikone my kamermuur in die vorm van reuse-plakkate gehaal: Ludwig von Beethoven en C Louis Leipoldt.
Open Book Festival Report 3: A whale of a time
2011-09-22 Henrietta Rose-Innes’s latest novel, Nineveh, was launched in the Iziko Museum’s Whale Well on Wednesday afternoon as part of the Open Book Literary Festival in Cape Town.Abel se lot bewys Karsten weer eens as een van ons beste misdaadskrywers
2011-09-21Met die openingstoneel skep Chris Karsten die atmosfeer vir Abel se lot. Die poëtiese beskrywing van wag-’n-bietjie en frangipani’s, die lug “skoon gewas” na die reën, die “dynsige stoomnewe oor die nat gras in die park” is ’n vals gerusstelling; die leser word, saam met die vlieë, vinnig deur die skoonheid gelei tot by die ontbinde lyk in die parkgronde van die Prince Louis Rwagasore-kliniek in Bujumbura, Burundi.
