Ek en vele Afrikaners ondersteun jou aanstelling als parlementêre DA-leier. Die DA is Afrikanertuiste tesame met vele ander volkere wat daarvan deel uitmaak, ’n ware multikulturele party.
Ten spyte van die Afrikaner-gekkegrens se poging om politieke munt met jou aanstelling te probeer slaan, verwag ek nog groter Afrikaner-ondersteuning in 2014 met die verwagte verdwyning van die mislukte VF+.
Jaco Fourie

