Namib, oor bevryde vroue?

  • 0

Jong, kyk ek weet ’n prostituut was bevry deur baie klante, dis besigheid. Ek bedoel bevry, in die sin dat beursie in die gatsak dik is en battery van maatjie onder die kussing sterk is. Maw die man moet meer in die gatsak hê, anders werk dit nie. Seker nie werklik ’n verskil nie, supra. Dis nog besigheid op ’n manier. My ekse is een ’n senior staatsaanklaer en die ander ’n veearts. Ek is nie veel gestoor oor wie betaal vir kos, maar albei het ’n gesonde aptyt. So is man net ’n blouboordjiewerker in die verhouding en dis wat my gatvol maak van die affêre. Ek het altyd gedink ek is liberaal, maar toe ek hoor daar kan net ’n “chief” op ’n werf wees en dat ek ’n “Indian” tussen werkers is, was dit genoeg. Dis die mentaliteit waarvan ek praat en nie of ek nog potent is, aldan nie. Ek kry darem nog kyke van jong vroue, maar ek los dit daar, want wie wil ’n vuur maak met gras?

 

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top