Pasgelaai
"1 000 Myl" deur Juandre Marais
2011-09-20 1 000 Myl Hier sit ek nou ’n duisend myl ver weg van jou, Steeds ruik ek jou parfuum! Ek kry weer terugflitse van ons tye saam Ek besef nou wat verlange is.
"Soeke in die lewe" deur Juandre Marais
2011-09-20 Soeke in die lewe Ek’s op soek na ‘n song om te sing, Een wat vrede en liefde sal bring Wat in alle tale verstaan sal kan word, Wat in alle kulture aanvaar sal kan word
"Why her" by Gareth James
2011-09-20 Why her Who’s this lying next to her He’s not the same anymore He’s changed for the worst and no one knows why He’s pushing her away He’s got his reasons for that There’s no reason enough to push her away
"Waiting" by Gareth James
2011-09-20 Waiting You took my hand as you promised to I’m on my knees and I’m asking you Where are you now? You pick me up then you drag me down So tell me now Where are you now? x2
"Meant to be" by Gareth James
2011-09-20 Meant to be She looks over at me I know she’s mine you’ll see She’ll be coming home with me, baby I walked over slowly Nervous I’m feeling The butterflies in me
Die vierde wedren
2011-09-20 Ek het die helmet vir Pa aangegee.Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met u krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder my buk. Amen.” Toe gee ek die handskoene ook vir hom.
Dit was die gewone ritueel.
Independent Publishers: How do they survive?
2011-09-20 Junkets Publisher started as a one-off. In 2005 I had written Rebel Angel, a novel based on the life of the poet John Keats. I didn’t offer it to any of the mainstream publishers because I believed that at that particular time they should be publishing South African material, not books about British poets.
Sing 'it interview with DJ Cleo
2011-09-16 Where is the weirdest place you’ve ever written/composed a song? "The Facebook song" was written on a flight to Cape Town after I bumped into two of my exes on the same flight and one of them said, ...
Die gesing in my ore en ander September-sake
2011-09-16 Die week in woorde Ek is reeds drie weke terug op kantoor, maar vat vanoggend vir die eerste keer genoeg grond om eers amper te dínk aan ’n snarsie poëtika. Hier by LitNet draai die aarde tans teen ’n ...
’n Bietjie meer regs, baas Jack
2011-09-16 Selfs die CIA se enigsins oningewyde snuffelaars kon onmiddellik agterkom waar Fanie Verspuy se hart sit. Stapels lêers en ’n verweerde mat kry jy in elke staatsdienskantoor, maar hier is dit die mure wat praat: ‘n jeugdige Naas ...
ATKV-Woordveertjies 2011
2011-09-15 Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 9 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die vierde keer ...
Oudisie
2011-09-15 Oudisie vir Christiaan Anonieme rekwisiete: generiese meubels, matte, vase. In geykte poses geskiet: wanneer die gymbroek afgly is jy reeds styf. Begeerte op aanvraag. Agter teen die muur: ’n raam met vlinders agter glas. Alles ...
Eden
2011-09-15 Eden Michelangelo in sý sprokie vra: Wie het vir wié verlei? Die serpent strengel oerwys óm die stamboom en voer intiem met Eva ’n gesprek. Haar wang is in ’n om- kyk weggedraai van Adam se halfstyf vogel ...
LitNet Akademies-resensie-essay: Skool - Heldhaftige individu, of reaksionêre massa?
2011-09-15 In die Roelandstraat Hotel se kroeg gesels Theo Kemp en Josh Kriel. Theo, ondersoeker van skole se swakhede, wil meer inligting bekom oor onderwysdepartemente se skynbare onvermoë om die infrastruktuur van skole ...
Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman
2011-09-15 Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman Johan Anker, Assistentdekaan: Onderwys, Fakulteit vir Onderwys, Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie (CPUT), Wellington-kampus ...
Wasted on the Young bring niks nuuts na die tafel nie
2011-09-15 Wasted on the Young is ’n Australiese film met onbekende gesigte wat die onderwerp van klas en mag op hoërskool aanraak.
''Ek sien jou gesig'' deur Juandre Marais
2011-09-14 Ek sien jou gesig Ek sien jou gesig in die wolke Dit lyk so mooi as jy smile, Knik weer daai groen oë my bokkie boklam, Vanaand, vanaand mis ek jou … Ek wens jy was hier, Net hier waar jy hoort. Ek ...
