Erotiese kapitaal is ou onderwerp

  • 0

In Nederland en België is dit ’n voosgetrapte onderwerp op sosiale netwerke. Nie juis baanbrekerswerk deur skryfster nie, alhoewel dit deur haar in Afrikaans gedoen is. So jammer, ek dink SA 4x4's met karavane agter het nog ’n lang pad om te gaan. Nederland en België het al dekades van wettige prostitusie, waar “ware” in winkelvensters bv in Walletjiestraat te sien was. Dus, gewone vroue daar moes ’n plan maak met hul eie verwysingsraamwerk. In SA hoef vroue niks te doen nie, want hul is wetlike voorheen benadeeldes en geregtig op bevoordeling, al is hul busse. Ek het min hoop.

 

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top