Erotiese kapitaal in oog van toeskouer?

  • 0

Ek dink dat sommige vroue al die boekresepte kan gebruik, maar altyd ’n genetiese agterstand sal hê, veral met Khoi-gene. Vir my het die vrou op aangehegte foto hope erotiese kapitaal, want sy is op ’n motorfiets. Dit wys sy is ’n avontuurlustige siel en alhoewel ouer, baie mooi versorg. Blondine of brunette, dis dieselfde. SA-vroue moet hul hippie-siel soek, dit sal hul moerse erotiese kapitaal gee. Ek dink manne sal my gelyk gee oor die blondine op haar Big Bobber.

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top