Pasgelaai

LitNet Akademies: Gerda de Villiers gee haar mening oor die Jesus Seminaar

Gerda de Villiers, Gerda de Villiers 2011-06-22 Gerda de Villiers reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. In sy artikel “Die ...

The Adjustment Bureau: "hoë konsep"-vertelkuns van die hoogste graad

André Crous 2011-06-15 Hierdie is my soort fliek, en een wat hoogstens een keer ’n jaar verskyn. Dit is stylvol, slim, meesleurend, en heelpad wonder ons wat volgende gaan gebeur – die film maak ons honger vir nog ’n stukkie inligting sonder om ons te frustreer met die weerhouding  ...

Die DA moet transformeer

Jason Lloyd 2011-06-15 Hoe die DA sy gekonsolideerde wit, bruin en Indiër-steun en ietwat verhoogde swart steun in die onlangse munisipale verkiesings gaan omskep in ’n party met inklusiewe strukture en nasionale beleid, gaan geen maklike ...

Hunter Kennedy oor Die Heuwels Fantasties se eerste akoestiese show, goeie lirieke, 'n kuur vir babelas

Hunter Kennedy, Hunter Kennedy, Steyn du Toit 2011-06-15 Die Heuwels Fantasties het ’n besonderse 2011 sover. Nie net is hulle tweede album ’n paar maande terug uitgereik nie, maar hulle het ook onlangs hul heel eerste akoestiese show gehad. Dit is by The Barnyard in Willowbridge gehou, en ...

Willem Boshoff: Woord en beeld – naas mekaar, deurmekaar en vervleg

Amanda Botha 2011-06-15 Woord en Beeld: Naasmekaar, deurmekaar en vervleg – ’n greep op die kuns van Willem Boshoff ’n Eerste benadering tot Willem Boshoff se kuns is om sy werk as ’n leser van ’n boek te benader. ...

Die digitalisering van NALN se knipselversameling: Die bemiddeling van 21ste-eeuse navorsing in die Afrikaanse letterkunde

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-06-15

"Binne die raamwerk van sowel buitelandse digitaliseringsprojekte as die digitale geesteswetenskappe bespreek hierdie artikel die vordering wat binne die eerste jaar gemaak is, die lesse wat geleer is, en die potensiaal wat digitalisering binne die Afrikaanse letterkunde inhou."

Kaalvoet: Amanda se musikale gedigte raak nog steeds die hart

Elbie Adendorff 2011-06-14 Amanda Strydom is veral bekend as kabaretkunstenaar, komponis en sanger-skrywer. Sy het in 2004 haar eerste boek, Kaalvoet, by Genugtig! uitgegee en dit is so pas weer uitgegee, deur Protea Boekhuis. Dit spog met ’n nuwe voorblad en verder is dit ...

Kraaie oor surburbia

Charl-Pierre Naudé 2011-06-14 Click on the image to see larger version. Metafoorpos is prentjiegedigte. Dis gedigte deur middel van grafiese voorstellings. Die wisselwerking tussen die woorde en beelde skep betekenis in die vorm van ’n metafoor. Metafoorpos kan as ...

Die hemelliggame

Charl-Pierre Naudé 2011-06-14 Click on the image to see larger version. Metafoorpos is prentjiegedigte. Dis gedigte deur middel van grafiese voorstellings. Die wisselwerking tussen die woorde en beelde skep betekenis in die vorm van ’n metafoor. Metafoorpos kan as ...

"Bonfire" Reimagined: Maaike Bakker

Maaike Bakker 2011-06-14

Joan Hambidge se raad aan voornemende digters

Joan Hambidge 2011-06-14  ’n Mens kan gedigte skryf alleen indien jy die gedigte wat reeds in daardie taal geskryf en gepubliseer is, ten minste ken.

"Hulle kan dit nie doen nie – of kan hulle?" Right2Know-protesbyeenkoms, Junie 2011

Nadine Theron 2011-06-10 Rooi en wit baniere, pamflette, T-hemde. Die vergaderplek is ’n stampvol ou boekwinkel skuins agter die parlement. Onder die teenwoordiges is ’n minister, ’n oudminister wie se afdanking in ...

Toe die Kaap kon kyk hoe aKING mekaar bliksem

Annie Klopper 2011-06-09 Tydens die bekendstelling van hul jongste musiekvideo vir “Catch alight” was aKING foutloos en definitief nie futloos nie. Ten spyte van ’n paar negatiewe aanhangers in die noorde, na afloop van ’n onlangse ... ahem ...

LitNet-spens: Monoloog uit Moeder Hanna

LitNet Drama 2011-06-09

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Maria Stuart

LitNet Drama 2011-06-09

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Periandros van Korinthe

LitNet Drama 2011-06-09

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

"Bonfire" Reimagined: René Bohnen

Gary Cummiskey, René Bohnen 2011-06-09
Top