Bly dat jy darem kan insien dat jou gemiddelde swarte ’n beter mens is as bv die blanke.
Dis oor die algemeen, maar dis interessant dat dit ook so uitloop in die geloofslewe nè?
As kind kon ek goed onthou dat die mense van ZCC my grootliks beïndruk het, met hulle skoon, netjiese klere, hulle algemene lewensvreugde en hulle hulpvaardigheid.
Hulle het ’n soort van ZCC wapen op die bors gedra met trots, en het nie gesuip, gerook en hulself soos hansworse gedra nie.
Maar die wit xtentjies?
Agge nee man, jy kan nie eens een enkele een uitwys wat op standaard is met enige een van die miljoene ZCC kandidate nie?
Dit suip, rook, hoer en rumoer, gebruik dwelms, vloek, steel, en leef soos die grootste en skynheiligste dose, solank jy net Sondag vroom die kerkbanke volpak is alles reg!!
In my opinie leef ZCC-lidmate soos Boeddhiste, want Boeddha het baie klem geleg dat mense fisies skoon moet lewe.
By hierdie standaarde van ZCC en Boeddha, faal alle wit xtene regtig jammerlik ... as ek jy is, begin ek Sotho leer praat en trek Lesotho toe bv, dat jy die werklike Evangelie kan leer verstaan ... siende dat Tibet dalk te ver is ...
Francois Williams

