Ongemaklike stiltes in my kop
Vers 1:
Daar sit jy nou
By die ander ou
En ek is leeg, so leeg
Hy staar na jou
Terwyl ek rou
So alleen, so bitter alleen
Refrein:
Met ongemaklike stiltes in my kop
Ongemaklike stiltes in my kop
Met ongemaklike stiltes in my kop
Oor jou
En hom
Oor jou
En my
Met ongemaklike stiltes in my kop
Ongemaklike stiltes in my kop
Met ongemaklike stiltes in my kop
Vers 2:
Daar sit ek nou
Sonder jou
En ek is leeg, so leeg
Ek staar na jou
Terwyl ek rou
So alleen, so bitter alleen
Refrein:
Met ongemaklike stiltes in my kop
Ongemaklike stiltes in my kop
Met ongemaklike stiltes in my kop
Moes ek jou laat gaan ...
![]() |



