Pasgelaai
Black Butterflies se inhoud skiet tekort
2011-10-20 Dit is nie maklik om hierdie film vanuit een enkele hoek te resenseer nie, aangesien ons te make het met ’n ware verhaal wat egter om kommersiële en ander redes verdraai is en die verband tussen voorstelling en werklikheid gevolglik behoorlik deurmekaar gegooi word.
