Pasgelaai

Vertaalkompetisie: Vryheid

Ilze Brüggemann 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Johann de Lange 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Foto's: Gerrit Rautenbach se eerste reisbundel, Kopreis, word bekendgestel

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2011-08-04

Gerrit Rautenbach se eerste bundel reisverhale, Kopreis, is Dinsdagaand by sy stamkafee Gino's @ De Kelder op Stellenbosch bekendgestel. Naomi Bruwer was daar om saam te kuier en kiekies te neem.

Jaco Barnard-Naudé: Paul Cilliers was 'n legende

Jaco Barnard-Naudé In memoriam 2011-08-04

Wat beteken dit om iemand te bewonder? Om na iemand op te sien, soos mens sê? Soos die woord self sê, het dit iets met wonder, wondere en wonder-likheid te doen. Ek het Paul Cilliers nie goed geken nie. Maar ek het hom bewonder. My ...

Lykdig: Paul Cilliers

Joan Hambidge 2011-08-04

Lykdig: Paul Cilliers

Joan Hambidge 2011-08-04

Thomas Mulcaire in gesprek: Sokker, surfing, kuns en álles in Afrika

Thomas Mulcaire, Kristine Kronjé 2011-08-03 Tydens verlede jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi het Thomas Mulcaire in samewerking met Ricardo de Oliveira ’n groep Brasiliaanse surfers se reis vanaf Maputo na Elandsbaai as ’n dokumentêre film, ...

Die banale as (rap-) identiteit: Jack Parow se "Cooler as ekke"

Martina Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-08-03

As deel van die onlangse neiging om niekanoniese repertoria in musikologiese studies in te sluit, fokus hierdie artikel op die Afrikaanse rapper Jack Parow se liedjie “Cooler as ekke” (2010). My ontleding berus op die rekonstruktiewe daarstelling van...

Die banale as (rap-) identiteit: Jack Parow se "Cooler as ekke"

Martina Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-08-03

"My ontleding  berus op die rekonstruktiewe daarstelling van ’n spekulatiewe konteks waardeur die liedjie as ’n bepaalde rap-identiteit benader kan word."

Terugflits: Terrence Malick

André Crous 2011-08-03 Terrence Malick is my generasie se Greta Garbo: die amptelike kluisenaar van die filmwêreld. In sy loopbaan, wat strek vanaf 1973, het hy tot op hede nog net vyf films geregisseer. Hy fokus op ...

Eddie Signwriter: An auspicious debut

Kayang Gagiano 2011-08-03

Eddie Signwriter: An auspicious debut

Kayang Gagiano 2011-08-03

Die lewe tussen pikkewyne: Digkuns oor 'n lewensbestaan in absurditeit

Marius Crous 2011-08-03 Die jong hoërskoolseun Jasper van Zyl het in 2004 gedebuteer met gedigte in Nuwe stemme 3 wat deur Antjie Krog en Alfred Schaffer saamgestel is. In 2011 verskyn sy digbundel Die lewe tussen pikkewyne met sy mooi bandontwerp en word daar reeds ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-08-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: 150 jaar van Suid-Afrikaanse rugby, Skool, Die Rolbalspeler, Jannie Mouton: En toe fire hulle my, Dark Poppy's Demise en Baasspeurder Blomkvist Klik op boekomslag en bestel hierdie ...

Top