Pasgelaai

Pharos Woordeboeke: Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands

2011-07-21 Hoewel die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands ’n tweetalige woordeboek is, wyk dit sterk af van wat tradisioneel daaronder verstaan word. Dit bestaan slegs uit een deel waarin die twee tale saam beskryf en vertaal word. Daar is dus nie twee inskrywings tafel ...

Het verhaal zonder einde: Requiemroman Tonio van A.F.Th. van der Heijden is zo afschuwelijk dat het daarmee mooi is

Hendrik-Jan de Wit 2011-07-21 Van der Heijden houdt alles zorgvuldig en gedetailleerd bij in zijn dagboeken. De dagboeken vormen de basis van zijn oeuvre. Veel elementen uit zijn oeuvre laten zich herleiden tot de dagboeken. Ze zijn de bron van zijn literaire werk. Zoveel werd mij ...

'n Vergelykende studie van toelatingskriteria van 'n seleksie Suid-Afrikaanse universiteite

Isabella Venter, Renette Blignaut LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-07-20

"Daar is besluit om die toelatingskriteria vir verskeie universiteite te vergelyk. Die data van ’n steekproef van studente wat in 2009 by die Universiteit van Wes-Kaapland vir voorgraadse studie aanvaar is, is gebruik om die toelatingskriteria van geselekteerde universiteite te vergelyk."

Fanie Naudé gee raad aan voornemende kortverhaalskrywers

SJ Naudé 2011-07-20  “No iron can pierce the heart with such force as a period put just at the right place.” – Isaac Babel

Harry Potter and the Deathly Hallows, Part II: Die einde van 'n era

André Crous, André Crous 2011-07-20 Die einde van die reeks en die einde van ’n era. Dié aflewering, die tweede helfte van die laaste boek se verhaal, beantwoord baie vrae en skets ’n hele paar karakters as meer kompleks as wat ooit vantevore gedoen is.

Die Taalwet se haalbaarheid

Jason Lloyd 2011-07-20 Hoe prakties haalbaar is die volle implementering van die voorgestelde Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale? In beginsel is dit ’n wonderlike idee wat moet toesien dat al 11 amptelike tale soos verskans in die Grondwet (Wet ...

Harry Potter and the Deathly Hallows: Part II damn near perfect

Réney Warrington 2011-07-19 Harry Potter 7 is a damn near perfect film.

As die woorde begin droom: 'n Bundel vir die poësieliefhebber en versamelaar

Nini Bennett-Moll 2011-07-19 Op die agterflap van dié mooi versamelbundel beweer Gerrit Komrij: “Voor mij is hij een van de indrukwekkendste Zuid-Afrikaanse dichters uit de tweede helft van de twintigste eeu … een dichter als Knobel laat je niet los, je keert steeds opnieuw naar ...

LitNet Akademies: 'n Interpretasie van Leipoldt se Die heks - Marisa Keuris lewer kommentaar

Marisa Keuris, Marisa Keuris 2011-07-18 Marisa Keuris reageer op die artikel “‘My sonde is steeds voor my’: Die rol van belydenis in C Louis Leipoldt se Die heks (1923)” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Thys Human. Thys Human se ...

Top