Vir Angus en Erika Henn oor Poerr!

  • 0

Baie dankie vir julle inligting, ek waardeer dit baie. Angus, as die boek bloot in jou boekrak verskyn het, het jy hom nie dalk geleen by die ou (in Bloemfontein) wat hom by my geleen het nie? ?ek bietjie man.

Groetnis en nogmaals dankie

Jan Rap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top