DINSDAG; 25/10/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag SêNetters!

Miskien moet ek dit twee maal sê, siende dat ons nie gister ’n kans gekry het om te groet nie. Namens kantore wat trek, diensverskaffers wat besluit om nie te werk nie en swak persoonlike internetkonneksies, sê ek baie jammer. Die silwer randjie is natuurlik ’n propvol uitgawe van SêNet vandag!

Vanoggend het ek die geleentheid gehad om LAPA-Uitgewers se Leeskring-seminaar by Bloemendal by te woon en was die geselligheid propvol skrywers, menings en grappies. ’n Ordentlike foto-verslag volg later, maar hier is solank ’n proeseltjie.

 

Onthou om die bekke te rek!

Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top