Pasgelaai

LitNet-spens: Monoloog uit Die Vrees - Karel

LitNet Drama 2011-04-26

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Vroue van Troje - Helena

LitNet Drama 2011-04-26

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Jacques Fourie reageer

Jacques Fourie, Jacques Fourie 2011-04-26 Jacques Fourie van die metalgroepMind Assault reageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/04/2011: Die vanger in die rogland

LitNet 2011-04-26 Na ek jare lank gesoek het, kry ek uiteindelik ’n eksemplaar van die boek The Catcher in the Rye deur JD Salinger. Die biblioteek se kopieë was weer almal uitgeleen, maar die dame daar gee my toe een wat hulle as donasie ontvang het, ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/04/2011: Chris

LitNet 2011-04-26 Ek vind PJ Taljaard en WK Smit se Voorsetselwoordeboek met Engelse vertalings, asook enkele bywoorde (Pretoria: DeJager-HAUM, 1987, 316p) ’n onontbeerlike naslaanwerk. Ter beantwoording van jou navraag (SêNet, 21 deser) hierdie ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/04/2011: Webvoet se liefde vir lees

LitNet 2011-04-21 Maggie ek is bevrees dat ek ook soos jy maklik kan vergeet van alles en almal rondom my wanneer ek aan die lees raak. Jare gelede nadat skoonma oorlede is moes my man en ek haar huis gaan leegmaak, oppak en skoonmaak. So kom ek op ‘n ou tas ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/04/2011: Samesyn en die lekkerte daarvan

LitNet 2011-04-21 Op ’n koue Hoëveldse oggend het ek besluit om my dierbares te trakteer op lekker "winterkos" – geurige beesstert, stampmielies, vars groente en ’n lekker malvapoeding om mee af te sluit – en het ek weereens besef hoe ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/04/2011: As antwoord op:

LitNet 2011-04-21 Érik Desmazières: La Salle des planètes, from his series of illustrations for Jorge Luis Borges’s story ‘The Library of Babel,’ 1997–2001. Hello Dit begin met my Pa wat werksaam was by die ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/04/2011: Hoe het jy jou hart op boeke verloor?

LitNet 2011-04-21 As laerskoolkind in ’n klein plattelandse skooltjie, was ek die enigste kind in my klas wat vrywillig boeke uitgeneem het, tot die irritasie van Juffrou Millie, wat die biblioteek spesiaal vir my moes gaan oopsluit. In die hoërskool het ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/04/2011: Pieter se liedjie - deurbraak!

LitNet 2011-04-21 Met die hulp van Anton Goosen wat vir Martin Lane nadergesleep het en terugvoering van Jurie Els, wat reken die liedjie is moontlik “Ten Thousand Feet” van Nick Taylor (die woorde “ten thousand feet” kom in die koor voor, ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/04/2011: Nuwe formaat vir die Super 15

LitNet 2011-04-20 Hulle moet dit volgens die Switserse skaaktoernooireëls speel: Die spanne word willekeurig afgepaar vir die eerste rondte. Vir ’n wen kry ’n span twee punte, vir ’n gelykop 1 punt en natuurlik 0 as die span verloor. Na die ...

Deur die loergat: ’n Ondersoek na die voyeuristiese elemente in Johann de Lange se "Olympia"

Theo Kemp, Ronel Foster LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-04-20

"Die term voyeurisme word gewoonlik tot die gebied van die sielkunde gereken, waar dit gebruik word om ’n seksuele abnormaliteit of afwyking te beskryf. Hierdie siening stigmatiseer egter die verskynsel van voyeurisme as ’n perverse handeling."

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?

Kleinboer Boeke en skrywers 2011-04-19

Kleinboer vertel hoe hy sy hart op boeke verloor het.

Bokomo-brekfisbrief; 20/04/2011: Atina en MaanKind oor liedjie-soekery

LitNet 2011-04-19 Dankie dat jul bereidwillig was om te help. Ek het al baie mense gevra om te help met geen positiewe resultate nie, die beste poging tot nou toe was laasweek gerig aan Anton Goosen wat vir Martin Lane nadergesleep het en die het terugvoering van ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/04/2011: Samesyn en die lekkerte daarvan

LitNet 2011-04-18 Op ’n koue Hoëveldse oggend het ek besluit om my dierbares te trakteer op lekker "winterkos" – geurige beesstert, stampmielies, vars groente en ’n lekker malvapoeding om mee af te sluit – en het ek weereens besef hoe ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/04/2011: Besoek aan "Booktown" Richmond (Noord-Kaap)

LitNet 2011-04-15 Kyk, hierdie dorpie het baie meer boeke as mense. Daar is tienduisende boeke in ’n aantal boekwinkels, tot party versamelstukke is beskikbaar. So, as jy op soek is na ’n spesifieke boek kan jy gerus hier ook navraag doen. Die dorp is ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/04/2011: Klaas oor sinnelose argumente

LitNet 2011-04-15 Beste Klaas Man, dis mos waarvoor SêNet daar is – sodat ons kan kibbel, stry, mekaar slegsê, debatteer, en struwel. Dis waarom ek en Kobus mekaar so nou en dan aanvat. Dink net watter plesier ons ou spulle aan Maggie verskaf. My ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/04/2011: 'n Baie hartseer suurlemoen

LitNet 2011-04-15 Daar is drie dinge waaroor ek so by myselwers oor die wêreld wonder: 1. Waar kom al die mense vandaan? 2. Waarheen is hulle almal op pad? 3. Hoekom nooi niemand my saam nie! Suurlemoen

’n Swart taal is ’n gulde geleentheid

2011-04-14 ’n Swart student in haar vierde jaar kom die afgelope week na my toe met ’n eenvoudige versoek: “Dok, kan jy my asseblief help om Afrikaans aan te leer? Die taal is so mooi, en ek voel dit sal ’n bate ...
Top