Geloofsonverdraagsaamheid

  • 0

Ek verwys na die brief van Christina Engela wat handel oor die vooroordeel van die Christelike Kerk teenoor ander gelowe.

Groot dele van die sentiment verwoord is waar, maar ongelukkig bespeur ek ’n sterk mate van onverdraagsaamheid ook in haar skrywe.

Hannes Zaaiman

NS Ek sluit in, ’n vers geskryf deur my, wat my sentiment in hierdie verband weergee, indien u dit vir publikasie wil oorweeg.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top