Angus en Jesus Camp

  • 0

Angus

Om die kinders te motiveer om te bid vir Godsdienstige leiers vir hulle land, wat ook al die politieke affiliasie, val natuurlik so binne-in my kraal (bekommerd? Hoe dan? Jy meen dan God lewe nie …).

Maar ek twyfel of jy my sentiment sal deel.

Wat egter so besielend is, is die uitlewing van spontane Spiritualiteit waartoe die Jesus Camp-kinders in staat is en grotendeels verlore gegaan het by sommige volwassenes weens allerlei inhibisies. Maar agnostici soos jy en ander, sal natuurlik absoluut vreesbevange en oorhoops raak en skellend wegvlug by die aanskoue van die sigbare manifestasie van die Gees van God by mense, soos by die kinders. G’n wonder die HERE het só ’n sagte plekkie vir kinders nie.

Julle ouens is natuurlik te sielsongevoelig om te verstaan wat daar aangaan. Wanneer die HERE deur die Heilige Gees midde-in ’n verrigting is, dan is die ou fisiese menslike liggaam maar skaars in staat om die ontsettende Krag van die uitvloeiing van Goddelike Energie te hanteer en is die vloei van trane en swaaiende arms en opgewonde stemme aan die orde van die dag – dit is die onkeerbare reaksie van die liggaam en manifesteer nie dieselfde by alle mense nie.

En dan weet julle arme mense steeds nie dat God lewe nie?

Maar kom ek deel met jou ’n paar ander objektiewe opinies en resensies wat die internet oplewer:

Jesus Camp ontvang 87% "Fresh" gradering op Rotten Tomatoes, met 85 positiewe resensies en 13 negatiewe resensies. Rotten Tomatoes is natuurlik die welbekende wêreldwye resensie- en opinieblad.

Michael Smith van die Tulsa World gee 3 uit 4 sterre – "impressive in its even-handed presentation";

Chicago Tribune-resensent Jessica Reaves gee ook 3 uit 4 sterre – "an enlightening and frank look at what the force known as Evangelical America believes, preaches and teaches their children"

“Two Thumbs Up. ONE OF THE MOST COMPELLING DOCUMENTARIES OF THE YEAR.” – Richard Roeper, Ebert & Roeper.

“EYE-OPENING. A RIVETING FILM THAT IS SURE TO STIR DEBATE. A must for people who worry about religion encroaching into the political arena. IT MAY BRING VIEWERS TO THEIR KNEES” – Claudia Puig, USA Today.

“BLOWS THE DOORS OFF THE THEATER. AN ASTOUNDING MUST-SEE. Every scene is loaded enough to infuriate some and rouse others.” – Jeffrey M. Anderson, Oakland Tribune.

“Irrespective of belief or politics, YOU WILL NOT SEE A MORE IMPORTANT, CONSCIOUSNESS-RAISING MOVIE THIS YEAR.” – Craig Outhier, Orange County Register.

“A RIVETING FILM THAT WILL LEAVE SOME VIEWERS ‘SHAKING IN THEIR BOOTS’ AND LEAVE OTHERS INVIGORATED AND INSPIRED. Often funny, it’s also a scary and sobering inside look.” – Ann Hornaday, Washington Post.

“A BRAVE, NECESSARY FILM.” – Ray Pride, Chicago New City.

“5 STARS” – Cliff Doerksen, Time Out Chicago.

“RIVETING.” – Stephen Holden, New York Times.

“5 STARS. ONE OF THIS YEAR’S MUST-SEE FILMS. Documentaries just don’t get any more powerful or revealing than ‘Jesus Camp’.” – Dan Dunn, New York Metro.

“A VITAL LOOK AT A SUBCULTURE THAT HAS GROWING INFLUENCE OVER ALL OUR LIVES.” – Elizabeth Weitzman, New York Daily News.

“FRIGHTENING, INFURIATING, YET PROFOUNDLY COMPASSIONATE.” – David Edelstein, New York Magazine.

“Pick of the week. FASCINATING. It offers a clear-eyed view of a religion that might seem on the fringes but in fact claims huge, ever-growing numbers.” – Cheryl Eddy, San Francisco Bay Guardian.

"One of the best films of the year." – thehotbutton.com

"Provocative. A lightning rod." – Indiewire.

Jesus Camp was genomineer vir Best Documentary Feature by die 79ste Academy Awards – een van die top 3.

Nie vir sissies nie. Julle blyk bevooroordeelde sissies te wees– en jy gaan dit bevestig.

Groete (met die enkelmout in jou bewende hand).

Kobus de Klerk

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top