Jaco Fourie, ek en Jan Rap is nie dieselfde persoon nie – ek is seker Webvoet sal dit kan bevestig.
Ek bewonder Jan Rap nietemin vir sy geduld. Hy het jou al soveel keer oor skerpby laat seil dat dit nou al woes afgesaag moet raak om so met jou te mors.
Anton B

