AntonB
Regse, nie-godsdienstige fundamentalis.
Die dissonansie tussen Insig en Afrikaners
AntonB
2007-05-02
Die tydskrif Insig is bloot net nog ‘n slagoffer van die toenemende dissonansie tussen die Afrikaanse intellektueel en die perswese (nie dat laasgenoemde noodwendig of selfs enigsins deel is van eersgenoemde nie) en die gewone Afrikaner aan ...