Weerhaan en Jaco Fourie

  • 0

Weerhaan staan tot Jaco Fourie soos die All Blacks teenoor Kenia, ’n groteske intellektuele wanvergelyking.

Weer eens, Fourie, bepaal jou eerder by prysonderhandelinge in stinkende toilette, want in ’n politieke debat word jy met die grootste gemak met die vloer gelyk gevee.

Anton B

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top