Vee gerus bietjie die skuim van jou mond af, Jaco Fourie, dan lees jy jou histeriese geskree oor my en Praag, wat deesdae ’n daaglikse verskynsel is, met aandag deur. Maak jy wel so, sal jy agterkom dat my rubriek se titel nie "AfriForum en die wet van onbedoelde inkomste" (sic) was nie. Die laaste woord was "uitkomste."
So ook is dit nie "Lindiwee" (sic) nie, maar Lindiwe. Een “e”.
So ook vergat jy jou naam met die volgende: "Jy verkneukel Atholl Trollip" (sic). Nee, Fourie. Mens verkneukel nie iemand nie, jy verkneukel jou AAN iets. Dit beteken om lekker te kry oor iets, moroon.
Miskien moet jy jou eerder bepaal by prysonderhandelinge met prostitute want skryfwerk is nie jou sterkste punt nie.
Anton B

