Bravo, Jan Rap

  • 0

Ek het jou vernietiging van die swaksinnige drek van die ewig-gatsuiende Pierre de Vos gate uit geniet. Soos jy heeltemal tereg uitwys, hoe moet Zoeloe- en Xhosasprekers immers voel as die vakkursusse slegs in Engels aangebied word?

Die ironie is egter dat De Vos homself kwalik as ’n Afrikaner of dan ’n Afrikaanssprekende beskou. Volgens homself is hy eintlike Ingels. Dis egter wensdenkery. Hy is net so min Engels as ek of jy, Jan Rap. De Vos, synde iemand wat per definisie nie gaan voortplant nie, is hoogstens ’n parodie van die swakkelinge met hul Zoeloebediendes wat, hul swaar Afrikaanse aksente en swak Ingelse grammar desnieteenstaande, daarop aandring om hul telgies in Engels te probeer grootmaak, al sukkel sulkes self geweldig met die “th-“ klank en spreek hulle dit as die Afrikaanse “w” uit.

Pateties verby.

Anton B.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top