Jaco Malema

  • 0

Die skree-huilerige Jaco Fourie klink soos ’n wafferse Malema as hy haatspraak teenoor Praag pleeg deur ons as ’n virus te bestempel. Malema praat hoeka van kakkerlakke.

Maar nee, Fourie – virusse is die goed wat jy versprei met jou selferkende sletterigheid.

Anton B

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top