Genade, ek het nog altyd gedink die dag toe die vrou stemreg gekry het, toe was hulle klaar bevry? Van wat wil hulle nog bevry raak? Miskien moet jy vir my verduidelik presies wat bedoel julle met “bevry” wees?
Namib
0Genade, ek het nog altyd gedink die dag toe die vrou stemreg gekry het, toe was hulle klaar bevry? Van wat wil hulle nog bevry raak? Miskien moet jy vir my verduidelik presies wat bedoel julle met “bevry” wees?
Namib
0