"Uzihlambile izandla zakho" deur Suzani Swanepoel

  • 0

Uzihlambile izandla zakho

Verse 1

Die son bring ‘n nuwe môre, ‘n dag vol hoop, sonder pyn sonder sorge
Daar’s ‘n tyd van gaan en ‘n tyd van blom, ek wil nie meer my vere se kleure vermom

Cross

So ek vra jou mev. en ek vra jou mnr.
skuif bietjie nader dan kan ons probeer

Chorus

Uzihlambile Uzandla Zakho, Uzihlambile X2

Verse2

Met die toekoms in ons hande en die vrede in ons harte
Die grond is ryp, ons is reg, so spring aan die werk
ons is een, ons is meer, ons is African

Cross

So ek gee jou my glimlag en ek gee jou my hand
ek wil saam jou lewe in hierdie bloeiende land

Chorus

Verse 3

Die wind het ons spore toegewaai, die boek is vir ons om om te blaai
Die nuwe generasie soek groener gras kan ons almal in Mzansi in dieselle kas pas

Cross

So ek vat my germ free dettol en ek vat my beauty soap,
ek gooi my hande saam, voel die bubbles aan my klou, sien die leuenaars om my vou,
en dis wanneer ek onthou...

Chorus into bridge into chorus

Exit to the left & exit to the right
Keer terug na die suide ‘coz the future looks bright

Shake your hands to the left & skake ’em to the right
Dumelang, sa’bona, goeiemôre & goodnight.


  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top