Vir Jan Rap: Poerr! moet joue wees

  • 0

Beste Jan Rap

 

Ek het Poerr! van hoek tot kant deurgeblaai, maar nêrens kan ek enige teken kry aan wie dit behoort nie – geen naam of niks nie. Ek kry die gevoel dat niemand nog ooit hierdie eksemplaar gelees het nie. Dit is nogal eerste druk, eerste uitgawe (1979) en in goeie toestand, behalwe die skade wat Durban se humiditeit al verrig het. As Webvoet miskien so goed sal wees om my jou posadres te e-pos, dan moet dit jou boek wees.

Groete

Angus

Laat weet maar of ek kan aanstuur Jan Rap! – Maggie 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top