Francois: om te weet

  • 0

Hello Francois

Daar is nog tog punte waar verskil kan word en alternatiewe aangebied kan word, maar aangesien ek redelik positief ingestel is teenoor Boeddhisme is daar nie veel waarmee ek wil verskil nie in die vorm van debat nie.

In die konteks daarvan, is daar begrip vir die idees van, bewustheid en volkome insig en wat dit kan beteken en die strewe om te kan ontsnap van die lyding, die swaarte van hier en nou.

Baie dankie

Wouter 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top