Kobus: Ernst Mayr

  • 0

Hello Kobus

Is dit dalk nie dat Ernst Mayr verkeerdelik aangehaal is in die bronne wat deur jou geraadpleeg is nie. In my versameling is daar Ernst Mayr, se On Evolution wat daarom die vraag net soos die van Perdebytjie na vore laat kom het.

Ernst Mayr volgens hierdie boek is glad nie te vinde vir die idee van evolusie nie, wat ’n onderbreking op ’n ark sou insluit nie. In die inleiding van sy boek bespreek hy hoe die bestaan kan klassifiseer kan word en formuleer ’n konsep, "A constant world of short duration":

 

The belief that the world was created by an Almighty God is called creationism. The beliefs of creationism are in conflict with the findings of science and this resulted in a controversy between creationists and evolutionists ...

Dus niks nuut nie en welbekende argumente.

In die hoofstukke wat die ontstaan en aard van spesies bespreek word die volgende gevind ’n tabel met die volgende opskrif en besonderhede:

Number of described living species: (in thousands)

Protozoa 100
Algae 300
Plants 320
Fungi 500
Animals 5,570

Daar is hierdie van Mayr af:

A figure of 5,57 million species for living animals are surely to low.

Onlangse syfers is beide deur my en ander deelnemers hier geplaas in die begin van die siklus van briewe deur jou geplaas wat die verhaal van Noag en sy ark bespreek het.

Dit is gebaseer of die bevindinge soos gepubliseer in PLOS Biology.

Die opsomming is soos volg:

Abstract
The diversity of life is one of the most striking aspects of our planet; hence knowing how many species inhabit Earth is among the most fundamental questions in science. Yet the answer to this question remains enigmatic, as efforts to sample the world's biodiversity to date have been limited and thus have precluded direct quantification of global species richness, and because indirect estimates rely on assumptions that have proven highly controversial. Here we show that the higher taxonomic classification of species (i.e., the assignment of species to phylum, class, order, family, and genus) follows a consistent and predictable pattern from which the total number of species in a taxonomic group can be estimated. This approach was validated against well-known taxa, and when applied to all domains of life, it predicts ~8.7 million (±1.3 million SE) eukaryotic species globally, of which ~2.2 million (±0.18 million SE) are marine. In spite of 250 years of taxonomic classification and over 1.2 million species already catalogued in a central database, our results suggest that some 86% of existing species on Earth and 91% of species in the ocean still await description. Renewed interest in further exploration and taxonomy is required if this significant gap in our knowledge of life on Earth is to be closed.

Bogenoemde syfers van Mayr, komende van 1990, is redelik in pas met die syfers onlangs hier geplaas. Maar Mayr as ondersteuning vir spesies op die ark dit hou nie water nie.

Baie dankie

Wouter 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top