Ek klim uit die kas

  • 0

Ek lees Maya se brief en maak sy die stelling dat alle mans inherent gay is. Ek stem egter nie met jou saam nie. Ek is deur en deur ’n lesbiër. Selfs my vroulike hormone is lesbies. Daar is vir my net een iets mooier as ’n mooi vrou, twee mooi vrouens of wat is mooier as ’n mooi girl? ’n Mooi girl wat lelik sit.

Reusedwerg 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top