Pasgelaai
Skool: Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel onder oë
2011-10-05"By die lees van hierdie roman word die leser opnuut bewus gemaak van die chaos in die Suid-Afrikaanse skole en verklaar dit hoekom die leerders wat dan op universiteit opdaag, so ’n geweldige agterstand het."
Friends with Benefits: Darem hoofsaaklik ''Benefits'' vir dié ''Friends''
2011-10-05 Anders as wat die geval was met die vervelige No Strings Attached, kan mens wrintiewaar bly sit totdat die slottoneel in Friends with Benefits vervaag.
