Pasgelaai

Kopwond: Genesing vir die dinge wat een mens aan ’n ander doen

Jeanette Ferreira, Jeanette Ferreira 2011-08-23 Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog Anthony Feinstein Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624052876 Prys: R170.95 Klik hier en koop Kopwond nou van Kalahari.net! Feinstein, ’n mediese student, omseil etlike kere sy ...

Hoogty – Tydsaam, maar met sorg en wins

Jeanette Ferreira 2011-08-23 Kotze se tweede roman ontvou tydsaam – maar met soveel sorg en wins dat dit ’n genoeglike ervaring is. In haar eerste roman, Toring se baai, het soveel karakters gefigureer dat dit soms terugblaai gekos het om ’n karakter te identifiseer ...

Poësie oor Patrick Petersen

Joan Hambidge, Willem Fransman 2011-08-22 Digters tel hul penne op en skryf oor Patrick Petersen, die man wat ander digters vlerke probeer gee en bemagtig het. Lees hier meer oor die gedenkdiens in sy ere en ook sy biografie. Vanjaar sou Patrick sy sestigste verjaarsdag gevier het. ...

Tree of life bykans onvolgbaar

André Crous 2011-08-19 Regisseur: Terrence Malick Kamerawerk: Emmanuel Lubezki Rolverdeling: Brad Pitt, Hunter McCracken, Jessica Chastain, Sean Penn Looptyd: 135 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 12 Augustus 2011 Sommige mense noem dit die 2001: A Space ...

Die Psige: Bipolêre Gemoedsversteuring

Karin, LitNet 2011-08-19 Hallo As iemand dalk skryf en inligting vra oor BGV of iemand soek wat dit het om mee te praat, verwys hulle na my as julle wil. 

'n Bemoedigende woordjie

Bibi Slippers 2011-08-18 Die week in woorde ’n Bemoedigende woordjie vir almal wat soms deur redakteurs weggewys word, aangesê word om weer te probeer, en om nog een keer oor te tik: To be a writer is to sit down at one's desk in the ...

NMMU Honneurs in Afrikaans & Nederlands (2012)

LitNet 2011-08-18 Honneurs in Afrikaans & Nederlands (2012) NMMU Is jy ’n ’n surfer met ’n liefde en ’n belangstelling in die Afrikaanse taal-en letterkunde of net iemand wat hou van lees en oor boeke dink terwyl jy ...

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

Pieter Odendaal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-08-18

"Hierdie artikel sal sekere oënskynlik vreemde vertaalkeuses in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over (2009) deskriptief ontleed."

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

Pieter Odendaal 2011-08-18 Hierdie artikel sal sekere oënskynlik vreemde vertaalkeuses in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over (2009) deskriptief ontleed. Reeds met die eerste oogopslag is dit duidelik dat Breytenbach nie met vertaling in die konvensionele sin van die ...

LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Hendrik Hofmeyr lewer kommentaar

Hendrik Hofmeyr, Hendrik Hofmeyr 2011-08-17 Hendrik Hofmeyr reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. In die eerste plek wil ek graag my ...

LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Heilna du Plooy lewer kommentaar

Heilna du Plooy, Heilna du Plooy 2011-08-17 Heilna du Plooy reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. Die onvermydelike bestanddeel ...

Top