"Jy is myne" deur Angelique Nordier

  • 0

Jy is myne

Vers

Elke dag stap jy verby my
Die rilling gaan deur my lyf
Jy maak my knieë so lam
Die wêreld kan vergaan

Koor

Jy is myne
Die wind in my hart gaan lê
As jy sê, sê jy’s lief vir my
Jy’s lief vir my

Vers

Jy stap na my jy vat my nommer
Jy bel my elke aand
Die wêreld kan vergaan met
Jou aan my sy

Koor

Jy is myne
Die wind in my hart gaan lê
As jy sê, sê jy’s lief vir my
Jy’s lief vir my

Brug

Wie sou kon raai dat ek en jy
Dit saam in ons lewensboek skryf

Koor

Jy is myne
Die wind in my hart gaan lê
As jy sê, sê jy’s lief vir my
Jy’s lief vir my

 

     

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top